1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6869081

Besoekers aanlyn

Ons het 24 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE TOEPASSING VAN NEURENBERGBEPALINGS NOU 'N NOODSAAKLIKHEID

Nuremberg trials warning to war criminalsDie onlangse opheffing van beperkende maatreëls wat daarop gerig was om die "pandemie" se voortsetting kunsmatig lewendig te hou, wat in 'n mate daarin geslaag het om die Britse eerste minister se verlore aansien te herstel, hou bepaald 'n bedreiging in vir die magsgreep wat dit aan regerings verleen het.

Die media van die magte wat agter die skerms die "pandemie" se voortsetting dryf, die Sunday Times, het onmiddellik reageer met 'n opskrif wat lui: "Experts warn that South Africa cannot rush to lift its state of disaster, as it risks creating a legal vacuum around ongoing restrictions and Covid-19 regulations", the Sunday Times reports.

Hulle gaan voort deur te verklaar dat. "In plaas daarvan is 'n vertraging nodig om regulasies te ontwikkel en in te stel wat staatsdepartemente sal toelaat om aan te hou om Covid-reëls te bestuur"

Dit gaan dus nie meer oor die beheer van die verspreiding van die "virus" nie, maar oor regulasies wat hulle instaat sal stel om, wat hulle die Covidreëls noem, aan te hou bestuur!

Die berig lui verder dat Professor Mosa Moshabela, adjunk-visekanselier van navorsing en innovasie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, het gesê dit is veral belangrik aangesien, sonder die ramptoestand, die regulasies nie in die hof sal standhou nie.

Duidelik is die instandhouding van die ramptoestand nou en steeds, die primêre fokus van die ANC regime. Dit is waarskynlik ook die enigste maatreël wat hulle instaat sal stel om beheer in Suid Afrika te kan behou, daarom die maand na maand verlenging van die ramptoestand, of dit bestaan al dan nie! Die onmiddellike reaksie van die Sunday Times dui onteenseglik dat die magte agter die skerms sal moet ingryp indien hulle in beheer wil bly in Suid Afrika. Hulle beproefde metode om klimaat te skep deur artikels en beriggewing wat die burgery ontvanklik moet maak vir die maatreëls wat vir hulle noodsaaklik is om in beheer te bly, verkeer egter onder druk van internasionale weerstand teen die leuens en ongeregtigheid waarmee hulle die ganse wêreld noual sedert 2020 gevange hou.

Doodstraf deur in die openbaar aan n galg gehang te wordDat onderhandeling, gesprekvoering en samewerking nie meer aanvaarbaar is in die lig van die voorspelde en bewese futieliteit daarvan nie, bring die onvermydelike feit van konfrontering met die waarheid en gevolge van die leuens, skerp na vore. Neurenberg soos wat dit in 'n reeks militêre tribunale wat deur die Geallieerde Magte van die Tweede Wêreldoorlog ingestel is, het die verhore veral internasionale aandag getrek weens die vervolging van die leidende figure in die politieke, militêre, en ekonomiese leierskap vanNazi-Duitsland. Hulle was almal op een of ander manier betrokke by die beplanning en die uitvoering van onder andere mediese eksperimente op gevangenis sonder hulle toestemming.. Die verhore is in die Duitse stad, Neurenberg gehou vanaf 20 November 1945 tot 1 Oktober 1946 deur die Internasionale Militêre Tribunaal (IMT)

Dit het tyd geword dat elke regering, instansie en persoon wat hulle besig hou met hierdie wetenskaplike en statistiesontblote leuens, terwille van beheer en inkomste en ten koste van menselewens, gesondheid, menswaardigheid en vryheid, met die waarheid konfronteer word. Dit sluit die media, die plaaslike en munisipale owerhede in. Medici wat moedswillig en sonder om professionele wetenskaplike verklarings van erkende en kundige, maar ook onberispelike integriteits persone en instellings, in aanmerking te neem, die leuen glo, ondersteun en selfs verdedig, moet nie verskoon word nie!

Die gevolge van skuldigbevinding wat teregstelling in die openbaar insluit soos by Neurenberg, moet duidelik aan die oortreders bekend gemaak word wat steeds vrees aanjaag deur fiktiewe pandemies en virusse. Hulle moet onder die besef kom dat al vrees hulle nie die pandemie en/of virusse nie, die moontlikheid van opgehang te word in die openbaar, hulle lot kan wees! Wanneer dit iewers in die wêreld voltrek word, het die aanstigters van hierdie politieke samswering, self die weg berei deur die hele wêreld te betrek, sodat die straf daarvoor ook die hele wêreld sal bestryk! As dit dan al is wat weer geregtigheid kan verseker, laat ons dit dan openlik en herhaaldelik aan elke oortreder wat hulle wil op ons afdwing, verkondig en die vrees op hulle omkeer

Warning over plan to lift South Africa’s state of disaster and lockdown restrictions

Staff Writer


Experts warn that South Africa cannot rush to lift its state of disaster, as it risks creating a legal vacuum around ongoing restrictions and Covid-19 regulations, the Sunday Times reports. Instead, a delay is needed to develop and introduce regulations that will allow government departments to keep managing Covid rules.

Professor Mosa Moshabela, deputy vice-chancellor of research and innovation at the University of KwaZulu-Natal, said this was particularly important as, without the state of disaster, the regulations would not stand up in court.

“Our regulations are linked to the Disaster Management Act. If we end it then we don’t really have the legislation that is going to anchor those regulations. If anyone were to challenge the regulations in court, they would win.”

He told the Sunday Times that scrapping the state of disaster would also have an impact on the R350 social relief of distress grant which was introduced under the Act, and which millions of people still rely on.

These concerns were echoed by business group Business for South Africa (BUSA) which cautioned against lifting the state of disaster quickly. Instead, the group says that there needs to be a streamlined process of integrating regulations, which involves various stakeholders, including the business sector.

Health department deputy director-general Dr Nicholas Crisp said there are a number of departments that would need to adopt their own regulations and systems.

“Once the state of disaster is lifted, each minister must implement their own regulations. There will be no National Coronavirus Command Council needed for decisions,” he said.

Evaluating options

On Thursday (20 January), President Cyril Ramaphosa says the National Coronavirus Command Council (NCCC) is considering whether or not the country will continue with the National State of Disaster legislation currently in place.

“We are examining how best we should handle the state of disaster in this period where the infections have tapered down and to see the efficacy of using the State of Disaster legislation or utilising other measures.

“The National Coronavirus Command Council is examining exactly that to see whether we can use health protocols, health regulations to move forward in our management of this pandemic,”  Ramaphosa said.

He said the decision on whether to continue on with the National State of Disaster is a collective process, however, and any decision on it must be based on ‘rationality’.

“We are government, we’ve got to be very rational in everything that we do so we are examining that. If we do not drop the legislation then we will have a very rational explanation to say why we should continue with the state of disaster legislation,” he said.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie