1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7033805

Besoekers aanlyn

Ons het 23 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

NON COMPOS MENTIS

Klaas WaarseggerDie nuwe “verbeterde” teologie is non compos mentis.  Hierdie soort teologie wil dit hê dat satanskind ons herder was.  Nou is hy dood. Wat agter gebly het, is die nalatenskap van die Anglikaanse, Trevor Hudleston geabereerde politiek wat die geldigheid van die ware geloof moet bepaal, deur dit reg of verkeerd te stem. Outoriteit daarvoor, is ontleen aan die dra van die biskopmantel wat jou verhef bo die ware geloof.

Aartsbiskop Huddleston en desmond TutuBy die sinodes is homoseksualisme byvoorbeeld somtyds verkeerd en somtyds korrek gestem. So was gemengde huwelike eers skriftuurlik en dan weer onskriftuurlik.  Apartheid was eers reg en dan weer verkeerd.  Alles hang af van hoeveel duiwels die besondere dag teenwoordig was by die sinode.  Die probleem met die satan is, as jy hom in die kerk toelaat, dan klim hy op die kansel. 

SA se nuwe unieke soort demokrasie beklee kwansuis ‘n hoër orde van geloof.  So gaan dit ook met die parlementêre politiek van die dag.  Ons land moet reggeruk word deur ‘n stemmery, met ‘n onnadenkende gepeupel. Bekwaamheid en eerlikheid speel geen rol nie.  Selfs die domstes onder die dommes besef die huidige politieke aborsie het misluk, en tog sien ons ‘n toegewyde poging by parlementêre partye (DA en VF ingesluit) om die mislukking voort te sit.  Geen oplossings word in  vooruitsig gestel nie.  Diegene wat boosheid verdra sal niks verander nie.

Die rede vir huidige mislukkings is kwansuis die politiek van die verlede genaamd afsonderlike ontwikkeling.  Dit is juis hier waar die knoop lê.  Suid Afrika is gelykertyd ‘n 1ste en 3de klas wêreld.  Om verwagtinge te koester van die onmoontlike is ‘n onhaalbare droom.

Die werklike rede vir die huidige wantoestand is politieke en teologiese demensia.  Die rêrige lewe registreer nie in die denke nie.  Dit is verruil vir ‘n propogandistiese dogma wat ewig onvervuld sal bly, omdat die werklikheid teenstrydig is met die lippetaal van die duiwel.  Verbeeldingsvlugte kan nooit feite verander nie, inteendeel die feite op die tafel moet jou terug ruk na die werklikheid.  As jy realiteite ignoreer moet jy besef dat jy nie die konsekwensies daarvan sal vryspring nie.  ‘n Mens word siek om na leunagtige verskonings te luister terwyl hul optrede reeds die waarheid ontbloot het.  Waarheid en werklikheid het gekrimp in ons land met die gefurkte tong van die duiwel, simbolies verteenwoordig deur die nuwe landsvlag. 

Dit is uiters dwaas om vir moedswillige dwase die geleentheid te gee om vir jou en my dwase besluite te neem.  As jy nou ‘n koorsblaar en maagpyn ontwikkkel, is jy beslis non compos mentis. Koop maar vir jou ‘n Grandpa poeier en purgasie.

Klaas Waarsegger

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie