Wat is die verwagting waarmee u die nuwe jaar tegemoet gaan? Voorspoed soos wat Afrikaners die gewoonte het om mekaar toe te wens vir die nuwe lewensjaar wat voorlê? Veiligheid, vrede, vooruitgang? Sou ons met eerlikheid kon sê dat dit was wat ons die afgelope 27 jaar beleef het?
Behalwe die swart politici en hulle liberale blanke ondersteuners, is almal dit eens dat Suid-Afrika in ellende verkeer. Almal is egter nie eenstemmig oor die oorsaak,.... of die oplossing vir dieellende nie. Wat soos ’n paal bo water staan, is dat dié ellende, huidig in die meeste landsburgers se gemoed, ’n reeks vrae sonder duidelike antwoorde laat ontstaan het. Dan het die "pandemie" en die woord Covid 19 nog bygekom!
Met ’n nuwe lewensjaar net ’n handbreedte vêr, is dit verantwoordelik om terug te kyk op soek na moontlike oorsake, voordat ons vorentoe beplan, soos wyle mnr. Jaap Marais dit by geleentheid gestel het, so voel-voel in ’n digte mis. Sonder die kennis van die oorsaak van ’n probleem, is daar tog seker weinig hoop om by die regte oplossing uit te kom. Dit ten spyte van die vredepraters, die onderhandelaars en die joiners se vroom praatjies. Daar sal hoofsaaklik slegs klei getrap word rondom die simptome van 'n krisis wat gaandeweg sulke weghol afmetings aanneem dat enige vordering in die oplossing van die probleem, ’n onbereikbare droombeeld bly.
’n Noodsaaklike bestanddeel vir die vertolking van wat agter ons lê, is wysheid. Wysheid word gebore uit ervaring. ’n Man wat na homself verwys as: ”I came to South Africa a lifetime ago as a rather leftish intellectual...As I traveled about Africa, Rhodesia, Mozambique, the Congo, West and North Africa—my horizons enlarged, although I still retained most of the anti Afrikaner prejudices that were general among English-speaking South Africans of my generation.”, het sy ervarings in Afrika geboekstaaf met feitelike statestiek en gebeure wat vir ons in Suid-Afrika van besondere waarde kan wees indien ons daarop sou let. Ek verwys na enkeles wat betrekking het.
Barnett Potter het duidelik nie ’n oordrewe liefde vir Afrikaners gehad nie en het na die oorwinning van die Nasionale Party in 1948, vinnig landuit gevlug. Hy het egter ook nie tuis gevoel in Engeland nie en het na Oos-Afrika verhuis waar hy vir die eerste keer in aanraking gekom het met Afrika politici en werklike Afrika-politiek. Hy skryf: “I witnessed with rage and incredulity the procession of British Cabinet Ministers who came to sell us down the river.” Die gedwonge veilings waar mede Engelse met betraande oë moes toekyk hoe hulle hele lewenstog, vir geslagte deur voorsate uit die wildernis ontworstel, gevestig en opgebou is, vir ’n appel en ei opgeveil word, was egter nie al wat Potter ontnugter het nie.
Die ingebore wreedheid, korrupte aard van die swart ras en die onwilligheid van die liberale Europeër, om te aanvaar dat ’n swarte veel anders is as ’n Europeër as bloot ’n ander velkleur, het Potter nie alleen verstom nie maar was ook die bewys dat die Christelike aard en bedoeling van Europa om Afrika by te staan in ’n poging om hulle op te hef, in ’n bodemlose put laat ontaard het.
Potter se ervarings in Afrika, waar die koloniale moondhede een na die ander uit Afrika onttrek het, het hom in ontnugtering laat soek na die oorsake van die feitlik onmiddellike agteruitgang van Afrika waar die Europeërs onttrek het.
Uiterste barbaarsheid, despotisme, onverantwoordelikheid, korruptheid, bygeloof, kultiese affiniteit en verkleefdheid aan geweld as middel tot bevrediging van sy behoefte, het hy sonder uitsondering in elke swart-beheerde staat teëgekom.
Potter skryf verder: “Africa’s poverty and backwardness are conditions which its energetic leaders refuse to except. He blames the concept of “racial inferiority” which is not a “concept” but a fact, like it or not. Thus he turns insensibly from the real enemies-which are incompetence, cruelty, indolence, ignorance and genes......he utters the threat that: they will assert themselves in international affairs to stake their claim to political parity with the more advanced continents”
“It is curious that Britain, the Imperial power, should have been so ignorant of the mores of its colonial subjects. ......Even educated men did not seem to realize that Black Africa has no literature, no architecture, no indigenous art except of the crudest kind. They have no poetry other than simple tales of past heroism told over the camp fire, no history other than dark tales of bloodshed, rapine, pillage and fire.
There are no Black African historians, no Black African novelists (except a handful of Western orientated ones in recent years), no philosophers, no Jeffersons or Franklin, not even a Danton or a Robespiere.
Among the masses are no sentiments of love(except between mother and infant), gentleness, tenderness. Self sacrifice, the basis of the Christian religion, is unknown and uncomprehended...... Their ambitions, if any, are to be an office worker with a vest, shiny black shoes and a smart suit or, rapture indeed, a politician with a car, secretaries, access to women and hotels.
Among the masses of people there is an innate apathy to progress, a selfish individualism, a complete lack of decent public opinion, and acquiescence in an age old system of corruption. Among the leaders’ weaknesses are inexperience, self interest, dishonesty, and absence of spirit. There is no sense of responsibility and a fear of accepting responsibility in case it should cause unpopularity.”
“Noble things” is hardly a phrase that comes to mind when one thinks of Black Politicians; Africa has not got a “clean past” but a singularly black and hideous past. And to speak of “dedication to basic individual freedoms and civil liberties” in the light of the obscurantism and tyranny and bloodshed and corruption that inform the conduct of Black society everywhere in Africa is an impertinence.”
Komende uit die mond van ’n Engelstalige wat geen liefde vir die Afrikaners gehad het nie en soos die oorwig Engelstaliges van sy era, die beginsels en beleid van die Afrikaners verfoei het, is dit insiggewende waarnemings. Inderwaarheid 'n puik en akurate beskrywing van die ANC regime se gedragslyn van die afgelope 27 jaar.
Nie alleen bevestig Potter se waarnemings die insig van ons Afrikanerleiers wat sedert 1948 die insig openbaar en toegepas het om eiesoortigheid as versekering van Blanke voortbestaan in wetgewing te vestig nie, maar strook dit ook met ons eie ervaring sedert 1994!
Daarmee saam is dit belangrik om die Imperiale moondhede se aandeel in die regte lig te sien, met die besef dat as hulle bereid was om hulle eie burgers aan die genade van Afrika uit te lewer, ons moet ophou om op “prinse” te vertrou!
Dat die ongelowiges die oorwig van getalle as ’n onoorkomelike struikelblok sien, is te begrype. ’n Terugblik oor Afrika, sonder om u te vermoei met die beskikbare statistiek van miljoene menselewens en miljarde verspilde skenkersgeld, is Afrika as aanskouingsles van Swart meerderheidsregering, nie fiksie nie maar feit! Daar is geen heil in magsdeling met ’n swart meerderheid nie, inteendeel, was dit die gif in die pot vir die Afrikanervolk!
Vir die ongelowiges wil ek verwys na Twee Konings 6:16. “Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is”.
As ons ons dan voorberei om 2022 in te gaan en ons ons Afrikanervolk se vryheid ingedagte het, buig dan in ootmoed voor die Here dat hy ons geestesoog sal open sodat ons kan sien. Kan sien dat die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is! Voorwaar is daar vir die gelowige altyd hoop! Daar is beslis hoop op uitkoms uit hierdie toestand wat op die oogaf, onomkeerbaar lyk. Dit is egter juis uit sulke toestande wat die God wat ons dien Sy almag bewys. Dit was só na die moord op Piet retief en sy kommando en Moordspruit, Bloukrans, en Wenenmoorde wat daarop gevolg het. Ons voorgeslag se hoop by Bloedrivier is nie beskaam nie
Mag u dan saam met ons met nuwe moed en vaste vertroue die toekoms tegemoetgaan.
Die voorspoed wat ek u almal toewens setel in geloof. Geloof wat ’n vaste vertroue is op die dinge wat ons hoop, ’n bewys is van die dinge wat ons nie sien nie. Hebr.11:1
Mag God ons daartoe help!
DANIE VARKEVISSER
31 Desember 2021.