1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6657522

Besoekers aanlyn

Ons het 16 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ANC BESTAAN NOU MEESTAL UIT DIEWE?

ANC BESTAAN NOU MEESAL UIT DIEWEDie opskrif in hierdie mediablad is betekenisvol. Dit val op dat daar onmiddellik twee sake is wat die oog vang. Die eerste is dat dit 'n swarte is wat die opmerking maak. 'n Aanduiding dat na na bykans 27 jaar se wanprestasie, en in alle waarskynlikheid deur iemand wat iewers ingedoen is, openlik kritiek teen die ANC deur 'n swarte uitgespreek word in die media.

Tweedens die feit dat die woordjie "nou" aanduidend is dat dit vantevore nie só was nie! Wat kan 'n mens dan nou hieruit aflei? Dat sy die diefstal sedert 1994 nie opgemerk het nie, of dat dit haar toe gepas het om nie daaroor bekommerd te wees nie? Dit terwyl die FREEDOM CHARTER wat die ANC se bloudruk vir regeerbeleid is, van meet af aan die regmatige eienaars en besitters van Suid Afrika geteiken het om hulle besit te vat sonder vergoeding? Dan het sy gerieflikheidshalwe ook vergeet van die moorde! Die opskrif moes eintlik gewees het, "DIE ANC HET NOG ALTYD UIT DIEWE EN MOORDENAARS BESTAAN!"

Sonder daadwerklike besinning binne die swart ras se geledere sal die aard wat in hulle ontstaan het om nie hulleself te probeer ophef nie, maar van ander te vat wat nie aan hulle behoort nie en dit dan te verteer totdat dit op is. Verval tree in en die siklus begin weer van vooraf om op die uitkyk te wees waar hulle weer kan vat sonder vergoeding.

As nomade wat gewoon het op 'n plek totdat die omgewing nie meer hulle en hulle vee kon dra nie en dan verhuis tot waar daar weer genoeg was om hulle aan die lewe te hou, het nog nooit verander nie! Hulle het mekaar vermoor soos tydens die mfekane en doen dit vandag nog. Die blanke Namibiërs (Suid-Wes-Afrika, oorspronklik Namibiese Blankes gewaarskuDuitswes Afrika), moet ook maar kennis neem van die onlangse berig in die Namibiankoerant waarin die swart president Hage Geingob gewaarsku het dat as die ryk witmense nie bereid is om hulle rykdom met die arm swartes te deel nie, dit gevat sal word!

Die swart ras het 'n aard wat verskil van die blanke! Dit kom van ver uit die verlede uit en het nog nooit verander nie. Dit was bloot deur die beskawing van blankes wat in beheer was in bedwang gehou terwille van vreedsame naasbestaan, hoofsaaklik deur die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling, of apartheid as u wil! In April 1912 sê die liberale Genl Botha dat om rasse op dieselfde vlak te plaas geen bevrediging sal bring nie en iets anders gedoen sal moet word soos bv. ‘n mate van selfregering aan hulle onder toesig van die blankes. Op 24 September 1912 sê hy op Heidelberg dat die Kaffervraagstuk die moeilikste vraagstuk in die land was en dat die oplossing lê in die afsondering van die naturelle in sekere gebiede, met ‘n soort selfregering in slegs daardie gebiede en nêrens elders nie. In die Parlement het hy dan ook in 1913 ‘n voorstel ter tafel gelê dat die naturelle gesegregeer moet word met selfregering onder toesig van die blankes.

Vyf jaar later, In 1917 by ‘n eetmaal wat tot sy eer gehou is het Genl. Smuts, as lid van die Imperiale Oorlogskabinet onder voorsitterskap van Lord Selborne, ‘n toespraak gehou oor “The White Man’s Task” “We have felt more and more that if we are to solve our Native question it is useless to try to govern Black and White in the same system, to subject them to the same institutions of government and legislation . They are different not only in colour but in mind and political capacity and their political institutions should be different.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie