1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6657949

Besoekers aanlyn

Ons het 19 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

BHEKI CELE EN SY TOTALE POLISIEMAG IS ONBEVOEG EN HULPELOOS.

Moord op die boereMisdaad is buite beheer oral in die land en wanneer Boere optree om hulle en hulle eiendom te beskerm teen opstokers en aanvallers, word hulle toegesluit!

Misdaad konsentrasiekolle soos Khayelitsha, Delft, Kraaifontein, Nyanga Harare, is in die top-30 Philippi-Oos polisiestasiegebiede, met die meeste kontakmisdade soos moord, poging tot moord, gewelddadige roof en seksuele misdrywe. In die afgelope week en gedurende die langnaweek is 100 mense dood deur messteek óf is in dié provinsie doodgeskiet.

In Piet Retief omgewing is vier mans in hegtenis nadat 'n moeilikheidmaker gearresteer is deur die boer op sy plaas,waarna 'n skietery plaasgevind en twee mans dood is. Kolonel Donald Mdhluli en LUR vir Mpumalanga het albei onmiddellik kant gekies vir die oortreders en die inhegtenisneming goedgepraat.

Terwyl plaasaanvalle, kapings, Xenofobia en algemene misdaad buite beheer is, word die oortreders beskerm deur simpatie uit Owerheid en vervolgingsgesagsgeledere, is spanning besig om op te laai onder blankes omdat hulle voëlvry verklaar voel en die teiken van enigiemand wat dit in sy kop kry om hulle te banadeel!

Hierdie derdewêreld, skurkagtige en barbaarse toestand word verswelg in de Klerk en genote se ANC binnegevegte en daar niks teregkom van landsbestuur, behalwe die klem op onteiening sonder vergoeding en Radikale ekonomiese transformasie, wat niks anders is as pogings om diefstal gewettig te kry sodat daar vinniger en meer op 'n slag gesteel kan word. Die Freedom Charter se vinnige, onomkeerbare herverdeling van rykdom om die Afrikanervolk te ontneem van alles wat hy oor meer as 400 jaar opgebou en instand gehou het, terwille van ons nageslag teenoor wie ons 'n verantwoordelikheid het!

Intussen word die misdaad en moord, versterk deur die doelbewuste skepping van onveilige en op die oogaf, weerlose toestande, gedryf om ons te laat glo dat daar net een opsie is, en dit is om saam te werk, saam te praat, saam te onderhandel om ons uit al ons swaarverdiende besit en uiteindelik ons land en lewe uit te help onderhandel!

Keer terug Afrikanervolk, keer terug na u God, na u volk en verenig in verset om te red wat daar te redde is! Daar is géén redding en/of vryheid indaardie opsies van met jou vyande saam te praat,te werk en te onderhandel nie! Slegs ons ondergang is daar verskuil en word bedryf deur politieke kortsigtigheid en visielose blindes en dowes wat sefs nie eers die vermoë het om die werklike gebeurde na waarde te skat en geledere te sluit in eendragtigheid nie! Mense wat nie vir hulle self kan dink nie maar klakkeloos agter misleiers aanloop oppad na 'n onvermydelike ondergang toe.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie