1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6662900

Besoekers aanlyn

Ons het 19 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAAROM JY KAN STEEL, ROOF EN AANHITS OM TE MOOR EN NIE VERVOLG WORD NIE!

Ace Magashule Zuma en Cyril"Nee, hoekom moet ons 'n persoon skors wat glo in dit waarin hy glo?" was Ace Magashule, ANC Sekretaris Generaal se kommentaar op media vrae. President Zuma het niks verkeerd gedoen nie, sê Magashule IOL Reporter 14 hrs ago. ''President Zuma is 'n Suid-Afrikaner. Hy het sy eie regte, sodat jy my nie kan vra om namens President Zuma te praat nie... President Zuma het die reg om te doen wat hy wil doen.''

Hierdie gesprek met Magashule het veel meer om die lyf as wat die media wil voorgee. Dit het veel meer te maak as met Magashule se eie korrupte en misdadige rekord wat hy probeer verskuil agter Zuma se uitdagende optrede om hom nie te onderwerp aan hofbevele om voor die Zondo kommissie te verskyn nie. Verder het dit veel te make met waarom Ramaphosa feitlik magteloos is.

 

Hoe lank is dit nou al wat Zuma die howe se gesag uitdaag en steeds vry rondloop? Feit is dat Zuma lid is van die talrykste swart volk in Suid Afrika wat hulle aan geen ander swart volk sal onderwerp nie. In teenstelling met die media se pogings om Zuma met sy rug teen die muur uit te beeld, is zuma se steun besig om toe te neem. 'n Kulminasie van de Klerk en die liberaliste se getallepolitiek! Die ANC wat die gemene deler was is nou verdeeld langs etniese lyne en laat Ramaphosa feitlik magteloos! Om Zuma in die tronk te stop, spel onlus indien nie burgeroorlog nie. Vir swart politici is dit dus moeiliker om volgens die reg en sogenaamde grondwet op te tree, as om self korrup en agter die Zumariglyn gesag te misbruik vir selfverryking.

Hierdie onvermydelike verval van wet en orde sal net toeneem totdat daar in Suid Afrika niks meer oor is nie, behalwe anargie en chaos. Om jou op die reg te beroep is 'n korttermyn uitweg wat bloot in komisies van ondersoek verval wat lank, uitgerekte en onbevredigende uitkoms bied. Betrokkenheid, deelname en ondersteuning van die huidige bestel soos VF Positief, Solidariteit, Afriforum, Agri SA en elke en alle ander betrokkenes daarby, verleng net die Afrikanerdominansie deur die swart meerderheidsregime en belemmer ons stryd om weer vry en onafhanklik in ons eie land te wees.

Hierdie regime moet tot 'n val kom en hoe gouer hoe beter! Deur deelname te onttrek en blanke kundigheid te weerhou en liewer binne eie geledere aan te wend sal veel meer beteken vir behoud van Suid Afrika as eiendomlike van die Afrikaner en as heenkome vir ander blankes vanoor die wêreld wat aanstons noodgedwonge sal moet gee pad uit hulle lande terwille van oorlewing. As wat Magashule van Zuma sê, nl.: ''President Zuma is 'n Suid-Afrikaner. Hy het sy eie regte, sodat jy my nie kan vra om namens President Zuma te praat nie... President Zuma het die reg om te doen wat hy wil doen.'' Geld dit nog meer vir die Afrikanervolk!

President Zuma has done nothing wrong, says Magashule IOL Reporter 14 hrs ago

Cape Town – ANC secretary-general Ace Magashule sees nothing wrong with former president Jacob Zuma’s defiant stance on not appearing before the Zondo Commission – despite the Constitutional Court ordering him to.

Amid talk that Zuma should be suspended by the ANC for not being willing to answer questions regarding alleged state capture, Magashule told the media on the sidelines of a visit to the home of the late anti-apartheid Struggle stalwart Rebecca Kotane in Diepkloof, Soweto, on Wednesday afternoon: “No, why should we suspend a person who believes in what he believes in?”

Responding to various questions highlighting that the former ANC leader is defying the Constitutional Court, Magashule said: ’’Let’s leave President Zuma alone. What is the problem. What has Zuma done…

’’President Zuma is a South African. He has his own rights, so you can’t ask me to talk on behalf of President Zuma… President Zuma has a right to do whatever he wants to do.’’

This comes as the DA has welcomed the decision by the State Capture inquiry to lay a criminal complaint against Zuma following his failure to appear and testify before the commission in January.

The commission has also indicated its intention to consider further action against Zuma should he fail to obey a summons issued for his appearance on Monday.

Zuma said he did not fear imprisonment should his decision be considered a violation of the law, a move which has been heavily criticised.

Asked if he thought Zuma was treated unfairly by the courts and the state capture inquiry, Magashule said he had his own views, TimesLive reported.

“I have my views, I respect comrade Zuma. We will one day talk about what is happening in South Africa.

’’There are many wrong things which are happening in this country today. We can go to the days of the TRC (Truth and Reconciliation Commission), where Botha (apartheid-era former president PW Botha) refused to go to the TRC and nobody said anything.

“There are TRC prosecutions which are supposed to have happened, they are not happening. You are quiet about that - people who killed us in the days of apartheid.”

While the ANC in the Eastern Cape has called for his suspension from the party, Magashule said: “Why should we call him into order when he's done nothing wrong? There is no structure of the ANC, be it a province or region, which can call for Zuma to be disciplined.

’’They are out of order. They are populists who always try to do this, and the ANC is quiet about these populists who like to appear in the media.”

Professor Bheki Mngomezulu, from the University of the Western Cape, told IOL earlier Zuma's action is a political statement to show people that he believes that the commission and the Concourt were not treating him fairly. He added that the fallout of this decision would be felt even by his party, the ANC.

"This move will further divide the ANC as its members who aligned along existing factions will take different sides on the matter. The divisions will also spill to alliance partners of the ruling party and it will affect leagues like MKMVA," Mngomezulu said.

IOL

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie