1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7436607

Besoekers aanlyn

Ons het 51 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

AS ONS JOU GOED VAT, SIEN DIT AS ‘N GELEENTHEID

Plaasbesettings is dit wat komAs jy besteel word, word dit nou ‘n positiewe ding! Jy moet nie daaroor in opstand kom en veral nie die wapen opneem om jouself en jou eiendom te verdedig nie. Dit is nie die bedoeling om jou te benadeel nie, net om ons te bevoordeel, sê Malema, Ramaphosa, Nkwinti en feitlik elke ander swarte tydens die debat oor grondhervorming sonder vergoeding.

News24 - ‎27‎ ‎February‎ ‎2018

Cape Town – The National Assembly on Tuesday set in motion a process to amend the Constitution so as to allow for the expropriation of land without compensation. The motion, brought by the EFF leader Julius Malema, was adopted with a vote of 241 in support, and 83 against.

Opening the debate on his motion, Malema said: "The time for reconciliation is over. Now is the time for justice." He said they did not seek revenge on white people, but a restoration of black people's dignity, which was deeply rooted in the land. Gugile Nkwinti, who was minister of rural affairs and land reform until Monday evening (now minister of water affairs), said: "The ANC unequivocally supports the principle of land expropriation without compensation." "There is no doubt about it, land shall be expropriated without compensation."

Deurgaans word daar in die debat waarna hierbo verwys is, ‘n saak uitgemaak dat daar sedert 1652 gewelddadige onteiening van grond plaasgevind het op barbaarse wyse waarin mense vermoor, verkrag en verdryf is van wat regmatig hulle eiendom was. Al wat nou gaan gebeur is dat daardie onreg nou reggestel moet word!

Die AVP verwys nou al vir agt jaar lank sedert sy ontstaan dat die waarskuwings van mnr. Jaap Marais, in lewe leier van die HNPdie voortbestaan van ons volk raak. ‘n HNP wat sedert die dood van mnr. Willie Marais in 2007 sy beginsels versaak en in die sleurstroom van omstandighede verstrik geraak het.

NP dryf boere al in 1971 van hulle plase af!

Op 21 Januarie 1997 rig mnr. Marais ‘n brief aan mnr Dries Bruwer, president van die TLU, waarin hy verwys na die NP se aantasting van die blanke Boer se eiendomsreg:. “ In 1971 het die Vorster-regering die aanbevelings van ‘n komitee van ondersoek na landbou-aangeleenthede aanvaar.   En volgens die destydse Minister van Landbou, mnr Dirk Uys, het dit beteken dat 30 000 boere van die plase verwyder moes word.   Hy is ondersteun deur die destydse Direkteur van die Suid-Afrikaanse Landbou-unie, mnr Chris Cilliers, wat onder andere gesê het: “In landsbelang sal boere hulle moet onttrek.......Dit is in landsbelang dat daar minder boere moet wees”. (Kyk Die Afrikaner van 14 Januarie, 1 Maart en 5 Mei 1972).” Aldus mnr Marais.

GETALLEPOLITIEK SE GEVOLG!

Cyril Ramaphosa told the National House of Traditional Leaders that land expropriation without compensation should be regarded "as an opportunity rather than something that is just negative…

Die tyd vir die Afrikanervolk om laer te trek is hier! Soos met die Regse Leierskomitee (RLK) IN 1993, sal ons oor hierdie gemeenskaplike bedreiging ons koppe moet bymekaar sit indien dit ons erns is om in Suid Afrika te bly!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie