1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7474440

Besoekers aanlyn

Ons het 88 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

JAKOB VERSTEWIG SY GREEP OP SUID AFRIKA!

Jakob Zuma verstewig sy greepDie verswakking van die rand enkele minute na Zuma se kabinetskommeling bekend geraak het, dui op kommer van die geldmag oor die moontlikheid van verandering in die status van die reserwebank. Die aandrang om Mkwebane ontslaan te kry, hou net nie op nie!

Openlike weerstand van ANC lede teen Zuma versterk telkens die gebruik van die een-mens-een-stemstelsel om die Zoeloevolk hegter om Zuma te skaar. Beide Ramaphosa en Pravin Gordhan is op dun ys oor hulle openlike kritiek met die oog op verandering van Zuma se leierskap.

Diegene wat van mening is dat daar verbetering sal kom indien Zuma verwyder is, weet bepaald nie veel van Afrikapolitiek nie en veronagsaam steeds die lesse wat daar te leer is uit Afrika!

Blade Nzimande KommunisMet die verwydering van Blade Nzimande, wat terloops ‘n seën is, is die drieparty alliansie se se einde waarskynlik verseëI. Die negatiewe invloed van die Kommunisme binne elke samelewing waar hulle betrokke was, gaan egter nie hiermee verdwyn nie en sal hulle ywer net toeneem om deur hulle lede binne die zoeloevolk steeds ‘n invloed uit te oefen.

Dit verstom ‘n mens egter dat daar nou soveel stemme opgaan oor die ANC se vernietigende bestuurstyl, terwyl dit juis die wat nou hulle monde daaroor uitspoel was, wat hulle beywer het om apartheid verwyder te kry! Die kulltuur van selfverryking wat reeds stewig gevestig is, sal nie weggaan deur een swart leier met ‘n ander te vervang nie! Hoeveel voorbeelde moet daar nog wees voordat die werklikheid by blanke organisasies soos Afriforum, Solidariteit en die F.W.Stigting insink?

Diie ou gesegde dat as jy twee perde gelyk wil ry, jy maklik in die middel sal deurval, is veral op die media van ons dag van toepassing. Kritiek teen wat verkeerd is, maar ondersteuning van die stelsel waardeur dit moontlik gemaak word, is net so veragtelik as wat die verskroeide aardebeleid van die Engelse gedurende die Anglo-Boereoorlog was! Jy bly aan die vyand se kant en bly dus ‘n verraaier!

Zuma reshuffles Cabinet (NEWS 24)

On Tuesday morning, President Jacob Zuma reshuffled his Cabinet for the twelfth time in eight years. Cabinet veteran Blade Nzimande has been axed after continuous criticism of the Zuma Presidency. In a shock move, David Mahlobo has been moved to the energy portfolio and ANC backbencher Bongani Bongo takes over at intelligence. This is the full list of changes:

Hlengiwe Mkhize is the Minister of Higher Education and Training

Ayanda Dlodlo is the Minister of Home Affairs

Mmamaloko Kubayi is the Minister of Communications

David Mahlobo is the Minister of Energy

Bongani Thomas Bongo is the Minister of State Security

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie