1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7229101

Besoekers aanlyn

Ons het 45 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

MOENIE JOU WAPEN INHANDIG NIE!

Chaos in ColignyNeem kennis van Coligny se gebeure en wees paraat en gereed om jouself en jou eiendom te verdedig! Die regime het nou duidelik daar bewys dat hulle nie die wil het om jou te beskerm nie! Die polisie staan op 'n bondel en kyk hoe die winkels beroof en vernietig word sonder om op te tree! Ons is duidelik op onsself aangewese vir beskerming en verdediging!
’N AMNESTIE-TYD van ses maande waarin Suid-Afrikaners hul vuurwapens  by die polisie kan indien, is deur die kabinet aangekondig. Dit sal  duur tot 30 September.
Intussen het die SAPD in Kaapstad op 11 April begin met grootskaalse  deursoeking van huise en intimidasie van wapeneienaars in veral die  woongebiede Durbanville en Kraaifontein. Chaos in Coligny 2In een geval het dertien  polisielede ‘n huis deursoek.  SAGA (Gun Owners Association) het reeds ernstig beswaar aangeteken en  die deursoeking van huise is gestop. SAGA se in ‘n verklaring dat die  aksie beslis polities-gemotiveerd is, en hulle versoek alle  wapeneienaars wat gedurende Maart en April deur die SAPD besoek is, om
met SAGA in verbinding te tree.
- Selfs al is jy net in besit van die ou groen lisensie, is dit steeds geldig; -‘n Polisiebeampte moet homself identifiseer en ook ‘n lasbrief vir  deursoeking toon;
- Voordat enige dokument wat aan jou oorhandig word geteken word, kontak SAGA by 0826522150 (Damian Enslin) of 023 358 9903 (Jonathan  Deal).

 

Vuurwapeneienaars kan SAGA ook kontak by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of by 031 562 9951.  Front Nasionaal wys daarop dat hulle skaars twee weke gelede  geskryf het oor die ontwapening van eienaars deur amnestietydperke in  die destydse Angola, Mosambiek en Zimbabwe-sagas, en dat grootsaalse  moorde daarop gevolg het. Ons het ook al talle male geskryf oor wapens  wat uit polisiekluise en Weermagbasisse wegraak en in die hande van  misdadigers beland.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie