Die waarde van nugterheid
30 MEI 2007
In die opening van haar begrotingsdebat Dinsdag 22 Mei 2007, het Naledi Pandor die verstommende nugterheid openbaar om aan LV’S te verklaar dat apartheid en onvoldoende hulpbronne nie langer blameer kan word vir die voortdurende mislukkings van sommige onderwysers en onderwysamptenare nie.
‘n Ander nugter opmerking in dieselfde debat is dat die “onderprestasie” in die onderwysstelsel, die historiese beloftes wat hulle aan die “people” gemaak het van demokrasie en vryheid, omverwerp.
WAARSKUWING:
Hierdie skrywe is slegs bedoel vir persone wie se kognitiewe funksionering ongeskonde is. Die enigste mense onder die melkweg wat glo dat die ANC by die stembus uitgestem kan word is die DA en VF+ ondersteuners. Die huidige grondwet het efffektief ’n monopolie toegeken aan Afrikanisme. Europese politieke uitlewing, is nou net van toepassing op voȅls. Eratum: die ANC is ook “wetlik” voȅlvry verklaar.
Die AVP plaas hierdie waarskuwing soos wat dit verskyn het en omdat dit uit die talle uitgereikte verklarings en besprekings oor die Covid "pandemie" en die vrees vir besmetting wat mense dring tot "beskermingsmaatreëls" deur inenting, uit waarskynlik die betroubaarste beskikbare bron kom. Terwille van u en u dierbares se veiligheid, gebruik die skakel en luister na dr. Yeadon se omvattende verduideliking.
1 Kor. 3:9-23
“Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort aan julle;” “ maar julle behoort aan Christus, en Christus aan God.” (:21&23).
Die Woord van die Here herinner ons in hierdie gelese gedeelte om nie op mense te roem nie, geliefdes. Wanneer ons in mense roem, vergeet ons die afhanklikheid en ootmoedigheid voor God. Ja, Paulus vermaan die Korinthiërs meer as een maal oor die verkeerdheid van hierdie roem. “Julle roem is nie mooi nie. ...” (1 Kor. 5:6). En so word ons ook deur die mond van Jakobus hieroor aangespreek. “Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd.” (Jak. 4:16).
Redaksie plaas graag 'n artikel van wyle mnr. Johan Kritzinger, voormalige lid van die dagbestuur van die AVP. Mnr. Kritzinger was 'n kenner op die gebied van Geheime organisasies en sameswerings en hierdie artikel het in die tweede uitgawe van Volkstem van Februarie 2009 op bladsy 6 verskyn. In die lig van wat sedert 2020 in die vorm van 'n "Nuwe Wêreld Orde" toetslopie, regoor die wêreld toegepas word vir totale Wêreldbeheer, deur 'n media geprojekteerde valse pandemie, vrees aan te jaag, is hierdie artikel waardevol.
GEHEIME ORGANISASIES DEEL 1
Strewe na wêreldoorheersing.
Jesaja 28:15; "Omdat julle sê: Ons het 'n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons 'n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek."
Psalm 8
VIR die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Dawid.
o Here, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele.
Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en wraakgierige stil te maak.
As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het —
wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?
Onder die onderstaande opskrif in 'n plaaslike dagblad deurChris Makhaye and Nce Mkhize:
KZN killing fields: Political murders surge as November 2021 polls draw near, op 14 September 2021 DM, is dit duidelik dat onversoenlike kultuurverskille tussen blank en swart, 'n gegewe is.
Volgens Vanessa Burger, 'n onafhanklike gemeenskapsaktivis vir menseregte en maatskaplike geregtigheid wat geweld by die koshuise in Durban nagevors het, kan meer as 150 moorde regdeur KZN en ander provinsies gekoppel word aan sluipmoordenaars (hitmen) wat na bewering by Glebelands woon, of bande met die koshuis het.