AKSIEBESTUURDER PIET JANSEN VAN DIE GELYKNAMIGE MAATSKAPPY: "ONS HET GEVOEL DIS ONS PLIG OM SO TE MAAK"
Geagte leser. In die nag van Woensdag 10 Augustus op Donderdag 11 Augustus het vyftien
boere uit die Westland (Suid-Holland provinsie) by die stad Maassluis 'n enorme groot vlag van 100 meter lank opgehang naby die bedryf Lely Industries. Vroeër het dieselfde manne 'n 50 meter hoë vlag bevestig by 'n McDonald's besigheid. Ons het mnr. Piet Jansen, die aksiebestuurder van hierdie groepie, bereid gevind om o.a. te vertel hoekom hy voel dit is sy plig om die vlae op te hang. ns: Meneer se regte voornaam en van is bekend.
MNR. JAN BAAK:"DIE ANTIFA-AKSIE 'NO BORDERS' WORD ELKE JAAR GEHOU EN ONS WOU GAAN KYK OF DIE GEMORS HOM DALK OP DAARDIE PLEK BEVIND"
Geagte leser. Op Saterdag 14 Augustus het twee regse aktiviste besluit om Antifa se bolwerk -
wat gevestig was aan die Giessenpad in die Suid-Hollandse hawestad Rotterdam - 'n bietjie nader te bekyk. Ons het die genoeë gehad om 'n baie insiggewende onderhoud te hê met mnr. Jan Baak, die aksiebestuurder van die dag. Ons sal vir hom onder andere vrae vra oor hoekom hulle hierdie spesifieke plek geteiken het vir 'n "besoek", en hoe die Rotterdamse munisipaliteitsraad blykbaar toegelaat het dat die anargistiese groepering hulle vlae mag laat waai.
MEDIAVERKLARING
DIE AFRIKANER VOLKSPARTY
Die AfriForum Nederlaag
Wat is die betekenis van die hofuitspraak ten gunste van die EFF?
Die gelykheidshof het vandag verklaar dat die dreunsang “Kill the boer” nie haatspraak is nie.Regter Edwin Molahlehi se stelling dat ‘n oorlewende slagoffer van ‘n plaasaanval geen bewys lewer dat die lied te doen gehad het met die aanval nie.
Verder het hy verklaar dat die lied in die konteks gesien moet word waarin dit gesing word, omdat dit gaan oor die grondkwessie van vorige benadeeldes.
Nog ‘n klassieke bewys dat, soos voorspel en tydig en ontydig gewaarsku was, reg met onreg reeds in 1994 vervang is! In wese is dít die betekenis van hierdie uitspraak!
Soos ‘n kolonie miere ‘n tor opvreet, so word die blankedom in die nuwe Suid-Afrika “opgevreet”, ekonomies (BBBEE) asook fisies (plaasmoorde). ‘n Doelbewuste poging tot etniese suiwering deur ‘n bose konstitusie. Openlik word die blankedom geterroriseer om emigrasie te stimuleer. Suid-Afrika as ‘n eenheidstaat is ‘n verkragting van die geskiedenis en geregtigheid.
2 Tim. 2:1-13 “…want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.” (:11).
Geliefdes, is daar vir ‘n gelowige, opregte kind van God enige groter voorreg of vreugde as om met Hom te kan lewe? Ons moet tog nie die denkfout maak dat hierdie voorreg eers vir ons na ons aardse dood wag nie, geliefdes. Nee, hierdie voorreg, en ook die verantwoordelikheid van ‘n lewe saam met Christus is reeds hier op aarde ons deel.
Water scandal in Cape Town- all for privatization and pure greed (Reeds in 2017!.Hoe lyk dit nou? )
The agricultural sector uses 59% of water and households only 12% (Business Tech); yet the DA-led province and City of Cape Town have concentrated most of their efforts to save water, on the households. How efficiencies in water use in agriculture can be improved, have hardly been touched. In fact, a quick check on the bottled water being sold in the 4 main retailers (Woolworths, Shoprite, Spar and Pick ‘n Pay) shows that much of the bottled water comes from farming areas within the Western Cape, where ‘the biggest drought in 100 years’ is supposed to be raging. This includes areas like, Lower Paarl,Heidelberg, Citrusdal and Franschoek
Die Weste se totale aanslag (sonder koeëls) teen Suid Afrika na die beplande moord op dr. Verwoerd, is besig om droë vrugte af te werp! In ‘n tyd wat hulle dit die minste kan bekostig, en op die vooraand van die geldmag se dryf na die derde wêreld oorlog waarin die VSA en Brittanje se “gekoopte regerings” prominente rolle vertolk, sal die Afrikanervolk se weerstand teen Kommunisme, toe ons nog in beheer van ons eie land was, nou ontbeer word.
Dit was die Afrikanerhater Alfred Milner wat gesê het: "The South African strugle continues. It is no longer war with bullets, but it is war still".
Die “Suid Afrikaanse Minister van Verdediging”, Thandi Modise se afvaardiging na die 10de Moskou-konferensie oor internasionale veiligheid vandeesweek, moet ‘n doring in die vlees van die Weste wees en terselfdertyd ‘n vraagteken plaas oor hulle “gekose lakei” in die vorm van die “staatspresident” van Suid Afrika, wat géén beheer daaroor het nie! (AVP)