Gén. 3:1-24 “MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?” (:1).
“Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.” (:4&5).
Adam en Eva was die eerste, maar nie die laaste mense, wat deur hierdie selfde leuen van die Satan bekoor is nie.
‘n Toekomsprojeksie op grond van die onbetwisbare ingesteldheid van die swart politiek dat alles wat eurosentries is, is boos en sleg en alles wat afrosentries is, is rein en goed.
Dit is die jaar 2030. Die meeste blankes het tot die besef gekom dat die waarskuwing oor die swart gevaar in die sestiger jare, was nie om dowe neute nie.
VLAAMSE LP MNR. KRISTOF SLAGMULDER: DIE BURGEMEESTER LAG DIE SKIETERY AF AS ONBEDUIDEND MAAR DIT IS JUIS VEELBETEKENEND
Geagte leser. U sal ongetwyfel onthou dat ons in Mei van hierdie jaar 'n interessante vraaggesprek gehad het met mnr. Kristof Slagmulder wat -- behalwe hoofsweep in die Oos-
Vlaamse stad Denderleeuw se munisipaliteitsraad -- ook parlementslid is. Tans het ons weer die genoë gehad om 'n onderhoud met hom te hê oor die dwelmoorloë wat hoofsaaklik tussen Turkse en Swart Marokkaanse misdadigers gevoer word. Die geweld wat daarby gebruik word teiken ook onskuldige burgers. Omdat mnr. Jo Fonck, die burgemeester namens die partykoalisie Sp.a/ Vooruit hierdie voorval afgelag as net "n geïsoleerde gebeure", sal ons hieroor vrae vra vir mnr. Slagmulder.
Reuters berig op 6 Oktober 2022 dat Spoor- en hawewerkers se loonstaking oor nog ‘n loongeskil, vragvervoer aan bande lê. Die staatsbeheerde Transnet werk reeds onder kapasiteit weens 'n tekort aan lokomotiewe, swak instandhouding, vandalisme en diefstal van sy infrastruktuur, wat mynwerkers miljarde rande aan potensiële inkomste gekos het weens vertragings met mineraalversendings.Transnet, wat al vragspoor- en hawebedrywighede in Afrika se mees gevorderde ekonomie bedryf, het gesê die staking is onwettig en dat vakbonde nie reëls gevolg het wat in die arbeidswet uiteengesit is nie. (Mees gevorderd in ekonomiese agteruitgang, verseker!)
Rom. 8:1-17 “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (:14).
Geliefdes, ons lees in Johannes 14 waar Christus met Sy dissipels spreek en aan hulle die belofte van die Heilige Gees gee. Dink maar aan die neerslagtigheid en dalk ook bekommernis wat hierdie mense moes beetpak. Hulle wat vir jare lank elke dag saam met Christus, die Seun van God, geleef en gewandel het. En nou moet hulle verneem dat Hy van hulle sou weggaan na die Vader in die hemel. En hulle hier alleen sou laat?

‘n Onmenslike vrot het epidemies geword in die nuwe Suid-Afrika. U het sekerlik al die stank van die vrot in u neusgate moes verduur? ‘n Reukverdrywer werk nie want die stank is beide fisies en geestelik. As jy ‘n vrot eier kraak sal jy die toekoms van die nuwe Suid-Afrika kan lees in die stank wat dit afgee.
Deur prof. Michel Chossudovsky Global Research, 28 September 2022
"Sabotasie is die mees waarskynlike oorsaak van lekkasies in twee Oossee-gaspypleidings tussen Rusland en Europa, het Europese leiers gesê, nadat seismoloë ontploffings rondom die Nord Stream-pypleidings aangemeld het."