1 Joh. 2:3-17: “Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.” (:6)
Hierdie gedeelte uit die Woord van God herinner ons aan die groot verantwoordelikheid wat op ons as God se kinders rus. Die gawe van geloof en van redding wat ons van Hom ontvang kom ook saam met ‘n verantwoordelikheid, geliefdes. ‘n Verantwoordelikheid om ‘n lewe volgens die voorbeeld van Christus na te streef.
Met elke nuusbulletin word mens verder na raserny gedryf. Die onhebbelikhede in ons land vervul jou met weersin. Gif in die koffie van de Ruyter, ingesmokkelde lyke in die tronk, hongermoorde vir gestremdes, (Esidimeni) moord en doodslag, geldverduistering, Afrikanerhaat en enigiets wat ‘n rillerstorie kan oortref. Voor-in-die- ry-staan korrupsie, blyk ook om beleid te wees. Landsburgers is siek en sat vir die regime se doen en late.
Met die oog op die internasionale politieke geknoei met “pandemies” en virusvariante wat ewe bedenklik is en wat die oogmerk het om die hele wêreld onder ‘n Een Wêreld Regering te versamel, is ‘n gebeurtenis soos die oorwinning in die hofsaak van Kennedy JR. Betekenisvol!
V.S.A. Regering verloor ENTSTOF HOFSAAK! (Editor, cairnsnews
cairnsnews.org https://cairnsnews.org/…/19/u-s-govt-loses-landmark-vaccine…...)
Ps. 92:1-16:“Dit is goed om die Here te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste, om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;” (:2&3). “Hoe groot is u werke, o Here; baie diep is u gedagtes!” (:6).
Die Psalmdigter herinner ons in hierdie gedeelte aan ‘n belangrike saak, geliefdes. Ons word daaraan herinner dat dit nie alleen nodig is om God te loof nie, maar ook dat dit goed is om God te loof.
MNR TJERK LANGMAN: "EK IS VOORNEMENS MY VIR ALLE BURGERS VAN MY PROVINSIE VIR 100 PERSENT IN TE SPAN"
Geagte leser. Op Woensdag 29 Maart is mnr. Tjerk Langman, wat u ongetwyfel nog sal onthou
het van eerdere onderhoude, geïnstalleer as Provinsiaal Statenlid vir die Party vir die Vryheid van die provinsie Noord -Brabant. Saam met sy kollega Statenlede mev. Patricia van der Kammen en mnre. Maikel Boon en Alexander van Hattem het hy die belofte gedoen om hom volledig in te span om die Brabantse burgers te help in woord en daad. In ons laaste onderhoud wat ons op 14 April gevoer het, het ons met hom gesels oor die bydrae wat hy gelewer het aan die radiostasie JND.
Die ANC regeer nie in belang van Suid-Afrika nie. Hulle is ‘n rowersgroep wat maksimaal probeer om rykdom in te palm tot nadeel van die totale bevolking. Gegewe hul regeringstermyn, is dit skandelik dat hul steeds aan bewind is, ten spyte van die kriminaliteit in hul geledere. Dit is ook ‘n vingerwysing na die onetiese kieserskorps in Suid-Afrika. Parlementêre skelms word ten alle koste beskerm soos in die geval van onder andere Jacob Zuma en Ramaphosa. Selfs die wetgewende gesag in die land kan hulle nie onthef uit hul portefuljes nie.
Die bestaan van rasse assulks is nie ‘n probleem nie, maar wel die integrasie van rasse-groepe. Die mens is in wese dit wat hy doen, Sy doen word beȉnvloed deur genetika, geloof, kultuur, opvoeding en vele ander eksterne invloede. So word die inherente natuur van ‘n ras gemanifisteer. Magnetiese bestaansdrang is homogenitiet soekkend. Met ander woorde, ek is ek, omdat ek, ek is. Jou natuur is dus ‘n voorkeur vir jou geskapenheid en gemeenskap wat soos jy is.