Wil u gaan stem in hierdie veelrassige, Godlose bestel? Indien dit dan nog vir die DA en enige ander organisasie is wat die huidige grondwet ondersteun, dan stem u vir dit!!:
(Interressante Inligting aan die AVP aangestuur. Ons plaas dit vir die waarde daarvan!)
Ek stel voor dat jy hierdie data aflaai vanaf die PDF-skakel wat verskaf word vir toekomstige verwysing voordat dit van die internet en in die “probeer onthougat” verdwyn.
* Harvey Feinberg is emeritusprofessor in geskiedenis, Southern Connecticut State University, New Haven, en navorsingsmeewerker, Departement Geskiedenis, Universiteit van Pretoria.
EXODUS 33 (33 VERTALING)
Toe het Moses met die Here gespreek: U sê nou wel aan my: Ek moet hierdie volk laat optrek, maar Ú laat my nie weet wie U saam met my sal stuur nie,
1 VERDER het die Here met Moses gespreek: Gaan heen, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, na die land wat Ek met 'n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het, met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee;
Ry saam met Mike Smith terug in die geskiedenis en tel die draad op waar hy in die stof en as van Suid Afrika gesmyt lê en vertrap word!
Die AVP doen die moeite om Smith se navorsing uit Engels te vertaal sodat ons jeug, en ook volwassenes wat uit die nasionale denkstroom uitgeprop was, weer toegerus kan word om die hedendaagse leuen van die waarheid te kan onderskei!
Hierdie is die tweede aflewering in die reeks (Deel 10 tot 14). Klik hieronder om die eerste aflewering (Deel 1 tot 9) te lees.
Jes. 2:1-22: “Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van die Here!” (:5) Hoe gepas is hierdie uitnodiging by monde van die profeet Jesaja nie ook virons volk vandag nie. Die profeet rig hierdie wekroep tot sy volk in ’n tyd waarin God se grimmigheid a.g.v. hul ongeregƟgheid oor hul uitgestort word. Die volk Israel het in die tyd van Jesaja, soos ons eie volk vandag, in sy eiesinnigheid en navolging van sy afgode so ver van die Lig beweeg dat hulle in die duisternis verdwaal geraak het.
Die grootste politieke dilemma in die nuwe Suid-Afrika is die adder in eie boesem. Hoe op aarde kan jy ‘n probleem oplos as jy deel is van die probleem. Dit is die probleem wat die DA en VF+ aan die blanke kiesers moet verduidelik. Hulle het ‘n eed gesweer om ‘n konstitusie in stand te hou, wat die Afrikaner gestroop het van selfregering. Hierdie politieke eenheid in die parlement moet gesien word as georganiseerde misdaad teenoor die Afrikaner.
Ramaphosa se uitlating van die padda in die pot het betrekking. Dit kook nou behoorlik in hierdie land en jy is die padda in die pot. Die instelling van ‘n diktatorieële demokrasie is daarop ingestel om sop te kook van jou, eers geleidelik en dan skielik. Mens het nie die wysheid van ‘n Salomo nodig om ‘n afleiding te maak dat in die swart psige leef ‘n beskouing dat witheid die probleem is in die nuwe Suid-Afrika.