>>> VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: "AS EK NIE IN DIE EEN STAD MY REG OM TE BETOOG MAG UITOEFEN NIE DOEN EK DIT SOMMER IN 'N ANDER STAD"
Geagte leser. Ons het 'n sewende vraaggesprek gehad met mnr Edwin Wagensveld, die voorman van Pegida n.a.v. van sowel die suksesvolle koranverbranding op Sondag 9 Maart. 2024 ism die anti-islamgroep SIAN (Stopp Islamiseringen Av Norge) by die Noorse parlementsgebou ( Stortinget) as sy protesdemonstrasie in Rotterdam wat op Vrydag 22 Maart het plaasgevind. Meneer Wagensveld het eintlik beplan om op Saterdag 23 Maart in Arnhem 'n koran aan die brand te steek. Maar vanweë die feit dat die Burgemeester van Arnhem verklaar het dat hy ondanks 'n groot polisiemag nie sy veiligheid kon garandeer nie, het hy die protes verbied. Wagensveld het op daardie weiering soos volg gereageer:
Ek wil graag vir jou dankie sê, @ahmedmarcouch ?? As daar iemand is wat dit duidelik maak aan die Kafir -- ons, die ongelowiges -- wat vir ons wag wanneer Islamiete in die meerderheid en in beheer is, is dit jy, Ahmed. Jy is die handboekvoorbeeld waaroor Pegida en ander al jarelank waarsku. Jy is 'n lobbyis vir die Sharia, wat die Kafir -- ons, die ongelowiges -- van fundamentele regte wil ontneem en jy kyk weg van geweld, dreigemente en terreur van jou eie godsdienstige gemeenskap. Ons het meer as 80 jaar gelede donker tye gehad, Ahmed. Selfs toe was daar mense wat ander in die naam van 'n bose ideologie onderdruk en burgers van fundamentele regte ontneem het. Selfs toe was daar mense wat dit nie aanvaar het nie en weerstand gebied het, en ek, die Kafir -- die ongelowige -- sal nie toelaat dat 'n Islamis soos jy my van my basiese reg om te demonstreer ontneem nie!
MEVROU ELISABETH VAN VLIET: "MYNS INSIENS IS DIT NIE INTIMIDEREND OF VEROORDELEND OM HULP AAN MA EN KIND TE BIED NIE."
'n Vrywilliger van die pro-life-organisasie 'Kies Leven' het Woensdagmiddag 20 Maart ses uur agter tralies by die polisiestasie in die Noord-Brabantse hoofstad, Den Bosch, deurgebring,
uitsluitlik omdat sy glo pamflette aan verbygangers uitgedeel het.
Sy is beveel om aan die ander kant van die kliniek te staan, wat sy geweier het. Die dame was van mening dat sy niemand pla nie. Omdat sy bly staan het waar sy was, was sy deur buitengewone ondersoekbeamptes na 'n polisiestasie geneem. Ons het n.a.v. hierdie feit 'n insiggewende onderhoud gehad met hierdie mevrou wat in haar eie woorde nie verwag het dat sy aangekeer sou word net omdat sy pamflette aangebied het nie. Op haar versoek laat ons haar onder 'n skuilnaam aan die woord. (ns haar regte voornaam en van is bekend):
Mat. 5:13-16: “JULLE is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie.” (:13).
Op 6 April 1654, 370 jaar gelede, lê Jan van Riebeeck ’n gelofte af. Dit is twee jaar nadat hy met sy reisgeselskap in die Kaap aangeland het. En in hierdie gelofte bring Hy die eer aan God toe wat hulle reisgeselskap veilig van Europa na die Suidpunt van Afrika gebring het.
Van Riebeeck se opdrag van die VOC was om ’n halfwegstasie aan die Suidpunt van Afrika te vestig.
Matt. 28:1-10: “Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het; en gaan haastig, sê vir sy dissipels: Hy het opgestaan uit die dode en gaan voor julle uit na Galiléa. Daar sal julle Hom sien. Kyk, ek het julle dit gesê. En hulle het haastig weggegaan van die graf met vrees en groot blydskap, en gehardloop om dit aan sy dissipels te vertel. En terwyl hulle op weg was om dit aan sy dissipels te vertel, kom Jesus hulle meteens teë en sê: Wees gegroet! Toe kom hulle nader en gryp sy voete en aanbid Hom. En Jesus sê vir hulle: Moenie vrees nie. Gaan heen en vertel my broeders dat hulle na Galiléa moet gaan; en daar sal hulle My sien.” (:6-10).
Inleiding:
Sedert die vyande van die Afrikanervolk in 1994 tot “heersers” oor ons verhef is, nogal deur ons eie Afrikaner volksgenote, het die aanmatigende gesindheid van bykans elke nie-blanke persoon in beheer van iets of iemand, gaandeweg toegeneem tot by die finale dreigement van uitwissing, sou ons nie retireer nie! Gedenk maar die kreet: “Adapt or die”!
Die “onomkeerbaarheid” en finaliteit van die verraad teenoor die Boerevolk is in die oë van ons vyande in die buiteland so volledig, dat selfs Gaddafi dit beskryf as : ”white people are now at the “mercy” of Africa’s black leaders........”, en: “the blacks are victorious. The whites are now under their control.” Volgens ‘n voorblad berig van die Sunday Times van 14 Julie 2002.
Heb. 10:1-18: “Daarom sê Hy, as Hy in die wêreld inkom: Slagoffer en spysoffer wou U nie hê nie, maar U het vir My ’n liggaam berei. Brandoffers en sondoffers het U nie behaag nie. Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom – in die boekrol is dit van My geskrywe – om u wil te doen, o God.”
Wanneer ons hierdie gedeelte lees kan ons vir ’n oomblik maklik die denkfout maak dat ons met ’n weerspreking uit God se Woord te make het. Sal God dit hier stel dat Hy geen behae in brandoffers en spysoffers het nie terwyl Hyself dit in die tyd van Moses as voorskrif gegee het?
Slovo se grondwet is bloot ‘n wenslysie gestroop van ‘n regverdige werklikheid in ons land. Wie wil nou as mens deel vorm van ‘n spesie wat die land vertrap, plunder en bemors. Die aanloop na die komende verkiesing ruik na oorlog. Die spanning van homofobie en stamoorlog is in die lug. Politieke moord gaan beslis weer tot ‘n klimaks gedryf word. Die waarde van enige grondwet is nie enkel en alleen geleë in die geskrewe woord nie, maar grootliks in die integriteit van diegene wat dit moet toepas, (eerlik, deurdag en regmatig). Juis dit waaraan die grondwet mank gaan!