Etniese verskille onderliggend aan onluste onder Swartes in Suid Afrika
Die AVP se standpunt was van meet af aan dat Suid Afrika se regering van Nasionale Eenheid nie sal standhou nie, dat dit uitmekaar gaan spat, dat dit met geweld gepaard sal gaan wat onder die swartes sal begin en noodwendig sal oorspoel na die blankes.
Hierdie standpunt is nie uit die lug gegryp nie maar staan op die vaste grond van geskiedkundige bewys uit veral Afrika waar die etniese verskille veel geringer is as in Suid Afrika.

Die mens se begrip en benutting van tyd, word deur die bose vertroebel sodat die fokus op die verkeerde gedeelte daarvan gekonsentreer word en gevolglike verlies van wat bedoel is om vir ons ten goede mee te werk. As die bewuswording van tyd in sy vleeslike en geestelike duurte beskou word, gaan die vleeslike so gou verby terwyl die geestelike ewig duur. Tog bestee ons terwyl ons in die vlees verkeer soveel tyd aan onbenullige en verganklike dinge, dat ons voorbereiding vir dit wat vir ons ewigheidswaarde het, bykans verlore gaan.
Tyd vir voorbereiding vir ons ewigheidsbestemming is egter bitter kort, gaan gou verby en ons vlieg daarheen!
PSALMS 90:10
Die dae van ons jare — daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen
Lukas 2:
36. En daar was Anna, ’n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;
37 en sy was ’n weduwee van omtrent vier-en-tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien, nag en dag.
38 En sy het in dieselfde uur daar gekom en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem wat die verlossing verwag het
Onse Vader wat in die hemel is, rig asseblief ons fokus van vandag af op ons ewigheidsbestemming sodat U Naam daardeur verheerlik mag word en U in ons behae mag hê in Jesus se Naam. Amen
The War on White Australia: A Case Study in the Culture of Critique, Part 2 of 5
by Brenton Sanderson
The History of Judaism in Australia
Jews have been present in Australia since the beginning of European settlement. Around a dozen Jewish convicts came with the First Fleet in 1788. When the transportation of convicts to eastern Australia ended in 1853, around 800 of the 151,000 convicts to have arrived were of Jewish origin. The first free Jewish settlers arrived from Britain in 1809, and there were three subsequent waves of Jewish immigration to Australia between 1850 and 1930 – mainly German Jews arriving during the gold rushes, refugees from Tsarist Russia from 1880 to 1914, and Polish Jews after 1918. The numbers arriving with each of these waves were, however, comparatively small and Australian Jewry remained a tiny isolated outpost of world Jewry until the 1930s.[i]
Van die skerpste rooi ligte vir Afrikanervolk na die Marikana-slagting is dat die veelgeroemde grondwet van die land nie aan die mense in die land verskansing teen magsmisbruik bied nie. Hierdie gebrek aan verskansing is wat aanslae uit die Swart samelewing sowel as die Swart regime self betref.
Die probleem, soos wat verlede week op Marikana gesien is, is dat daar lyke na sulke magsmisbruik afgevoer kan word. Die vraag wat ons ons moet afvra is hoe die reaksie sou wees as dit ons mense was wat of voor die polisie se outomatiese geweervuur geval, of deur 'n barbare onder die invloed van 'n toordokter opgekap is.
Die grondwet ken ons nou al as daardie wondermiddel wat ons oulike demokratiese regte, ook bekend as burgerregte, moet en sal beskerm teen die tirannie van 'n Swart getalsoorwig, vra maar vir FW de Klerk, Naspes en SoliForum.
Vooral in deze tijd waar er allerlei wind van leer is waar de apostel Paulus reeds eeuwen geleden voor waarschuwde in Efeziërs 4:14, en die evenwel niets uitstaande heeft met het Woord van God is het heel belangrijk dat we als Christenen ons niet laten ringeloren maar Jezus blijven dienen. Met de Bijbel kán eenvoudigweg niet gemarchandeerd worden en predikers van allerlei slag die denken een aanslag op dit Boek denken te kunnen plegen moeten wij als Christenen links laten liggen. Of deze 'dominees' nu elke Zondag voorgaan in de diensten en/of erg vriendelijk en sympathiek overkomen, we dienen hier verre van te blijven. Pas ook op uw tellen als zo'n 'prediker' op een gegeven moment oppert om samen met bijvoorbeeld moslims af en toe diensten te willen gaan houden omdat volgens zo'n predikant "we immers allemaal in dezelfde God geloven". Geloof niet in deze leugens want onze Heere God heeft niets met een of andere afgod zoals deze allah van doen. Iemand die zoiets voorstelt is al een voorstander van één universele godsdienst waarin het Evangelie van Jezus Christus niets meer voorstelt. Vergelijk het met het 'nieuwe' officiële Zuid Afrikaanse Volkslied waar in de tweede helft nog heel even ,als u goed luistert een couplet uit Die Stem weerklinkt.
MARIKANA-MOORDTOG
‘n Interessante waarneming van die gebeure by Marikana wat op Praag se webblad verskyn het, verdien om wyer blootgestel te word. As dit saamgelees word met die AVP se artikel wat lui, “Skiet! Al hardloop hulle weg” en “Wat sit agter hierdie optrede”, is daar heelwat stof tot nadenke. Die standpunt van wyle ds. Jan Jooste dat, “Dit wat jy sien, is nie wat jy sien nie” is baie duidelik hier ter sake! Meer nog as die voorsitter van Lonmin, Roger Phillimore, "apartheid" die skuld gee vir die haglike omstandighede waaronder mynwerkers op Marikana leef, wel wetende dat Shanduka en Lonmin 'n groot deel van die myn se inkomste vir hulself toeëien.
Praag se artikel
PRAAG het nuwe inligting oor die Marikana-massamoord bekom wat dit laat voorkom asof die mynwerkers van die Association of Mineworkers and Construction Union (AMCU) met opset deur die polisie vermoor is as deel van 'n veldtog om van die lastige unie ontslae te raak.
Amcu was besig om die NUM as meerderheidsvakbond by die myn te vervang. Voordat die skietery losgebars het, het die polisie die media aangesê om die gebied te verlaat.
DIE TOEKOMS VAN SUID AFRIKA
Die AVP het onderstaande artikel ontvang waarin ʼn nugter oordeel oor die toestand in Suid Afrika uitgespreek word. Dit was egter nie moontlik om vas te stel of hierdie wel die oordeel van dr. Marc Faber was nie. Om die waarheid te sê betwyfel ons dit sterk of hy die outeur van hierdie artikel is. Ons plaas dit egter soos wat ons dit ontvang het omdat die inhoud strook met ‘n stroom van sienings wat nou wereldwyd multikulturalisme veroordeel vanwee die gevaar wat dit vir inheemse volke inhou, en dan ook vir die besef dat swart meerderheidsregerings futiel is!