Wonder of daar stemmende Witmense in die land is, en dan veral Afrikaners, wat uitsien na aanstaande jaar se verkiesing. Daar was verlede week tussenverkiesings in wat Wes-Transvaal was. Dié verkiesings is vooraf gegaan deur die verkiesing in Zimbabwe en in albei gevalle het die nie-stemmende Afrikaner nie nodig gehad om 'n dolosgooier te raadpleeg om die uitslag te raai nie. Dan was daar ook beweging in die kommissie wat die eintlik dekade-oue wapenaankoopskandaal ondersoek.
In ons land het die ANC, die SA Kommunistiese Party, Cosatu, Naspers en die Demokratiese Alliansie uiteraard dieselfde karteleienaar, dus, wie ook al die reg bekom om onder die naam “KFC” in Potch in “democracy” handel te dryf, sál die hoenders van gemeenskaplike “KFC”-hoenderplaas verkoop.
Die ding werk uiteraard dieselfde in Zimbabwe. Daar kla Morgan Tsvangerai dat ou Bob al weer die reg om “KFC”-hoenders te verkoop met geweld voor hom weggeraap het. Hý wou die “KFC”-hoenders verkoop. Wat Tsvangerai nie weet nie, en wat Bob nie vir hom wil sê nie, is dat in Afrika jy nie 'n alleenreg om “KFC”-hoenders te verkoop by die stembus bekom nie: Jy moet 'n “struggle”-verlede in diens van die spreekwoordelike “KFC” hê, die reël bly “the bullet, not the ballot”.
Dis nou maar eenmaal hoe dié agter Afrika-demokrasie se koppe werk, die heel laaste opsie is dat daar van politieke leiers by stembusse ontslae geraak word, dis nie hoe “regime-change” werk nie. Dis baie goedkoper om van 'n “KFC”-agent in 'n paleisrewolusie, regte rewolusie, sluipmoord of vliegongelukke ontslae te raak (of die vliegtuie of die vlieëniers van 'n Afrika-staat is in 'n perfekte toestand vir so 'n moontlikheid).
Die DA sal maar telkens ná 'n mislukte aanslag op 'n verkiesing die “groei”-argument uitpluk. Nie dat sekere geeste bekend met die “KFC”-kartel se werkswyse onbewus is van die eintlike olie waarin die hoenders braai nie: Dat die Swarte, wanneer hy teen die Witman te staan kom, met 'n omgekeerde gewete werk. Hierdie omgekeerde-gewete-ding werk so: Die Witman glo as jy ander mense inloop en jou as politikus verryk jy 'n misdadiger en nie 'n politikus is nie, 'n Swarte glo skynbaar dat as jy met hierdie hoedanighede spog, die voorvaders jou uit die hiernamaals toelag, kyk hoe lekker klop jy die Witman se ekonomie en sy veragtelike opvattings van reg en geregtigheid.