1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6456412

Besoekers aanlyn

Ons het 21 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

BEHALWE VIR DIE AVP, GLO DIE STAATSEKRETARIS VAN AMERIKA OOK DAT GRONDGRYP SONDER VERGOEDING OP RAMPSPOED SAL UITLOOP

Mike Pompeo Amerikaanse StaatsekretarisIn ‘n gesprek met verslaggewers in Etiopië se hoofstad Addis Ababa het Mike Pompeo , Staatsekretaris van die VSA gesê dat die regime in Suid Afrika se beplanning om grond te onteien sonder vergoeding, in dieselfde fiasko sal eindig as in Zimbabwe, Tanzania and Ethiopië.

Pompeo is van mening dat die onteiening van privaat eiendom nie net vir die ekonomie van Suid Afrika noodlottig sal wees nie maar ook vir die mense van Suid Afrika. Hierdie soort uitspraak van ‘n gesagsfiguur van Amerika, is ons van mening dat dit verband hou met die presidentskap van Donald Trump. As nuutverkose president het Genl Hertzog se toespraak op de Wildthy die spreekwoordelike appelkar omgekeer met sy slagspreuk van “Amerika eerste”! Dit was ook die suksesvolle salgspreuk van Genl. Hertzog as teenvoeter van die konsilasiebeleid van Botha en Smuts wat kampvegters van die Britte geword het en daardeur lynreg met hulle Afrikaner volksgenote gebots het.

Die AVP plaas ook ter inligting die berig waaruit hierdie inligting tot ons gekom het.

South Africa’s land-policy plans a disaster for economy, says US secretary of state

Feb 19 2020 11:08 

Nick Wadhams

US Secretary of State Mike Pompeo (Chris J Ratcliffe/Getty Images) (Chris J Ratcliffe)

The South African government’s plans to expropriate land without compensation would be disastrous for the economy, US Secretary of State Mike Pompeo said.

The policy proposal is an example of centralised planning that has failed in other African states like Zimbabwe, Tanzania and Ethiopia, Pompeo told reporters on Wednesday in the Ethiopian capital, Addis Ababa.

“South Africa is debating an amendment to permit the expropriation of private property without compensation,” he said. “That would be disastrous for that economy, and most importantly for the South African people.”

African economies need “strong rule of law, respect for property rights, regulation that encourages investment” for inclusive and sustainable economic growth, Pompeo said.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie