1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5915888

Besoekers aanlyn

Ons het 50 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Banier 3

Afrikaner

NAMIBIË MINISTERS BEDANK OOR KORRUPSIE

vrot vingers in die viskasNog ‘n sigbare bewys van die roekelose mistasting van dr. Verwoerd se opvolgers om Mosambiek, Rhodesië, Angola, Suid-Wes Afrika en Suid Afrika in die hande van onbevoegde swartrasse te laat beland. Die fisiese agteruitgang en verval as gevolg van die onvermoë van hierdie rasse om blank opgeboude eerstewêreldstandaard te hanhaaf, is in elk van hierdie lande sigbaar. Dit is onvermydelik dat dit die ganse Suidelike gedeelte van Afrika nadelig sal beïnvloed.

Die glans van rykdom en besit is eenvoudig vir meeste van swart amptenare, regdeur Afrika, net te onweerstaanbaar. Die gebrek aan dissipline, wet en orde en wette wat wel bestaan wat nie toegepas word as gevolg van etniese verskeidenheid en multikultuur nie, lê die grondslag vir korrupsie en wanbestuur wat miljarde beloop. Dit is waarom ‘n homogene gemeenskap in een volk, beter instaat is om wet en orde te handhaaf en korrupsie en misdaad beter te beheer.

Samewerking tussen Afrikaners, Ovambo’s Herero’s, Damara’s, Nama’s, Boesmans, Griekwas, Rehoboth Basters, Himba’s en Khoisan in Namibië,is moeilik indien nie onmoontlik nie. Die meerderheid is altyd dominant en in beheer. Dit is buitengewoon dat een ondergeskikte van 'n bepaalde etniese groep teen ‘n lid van die dominante groep sal optree uit vrees vir sy of haar lewe. Dit is ook een van die hoofredes waarom BEE in Suid Afrika nooit sal slaag nie. 'n Venda as bestuurder van 'n myn, sal bevoorbeeld nie 'n Xhosa, Zoeloe of Tswana voorkeur verleen in die oorweging van 'n pos en/of tender, as daar 'n Venda beskikbaar is nie. Dit is bloot natuurlik dat hy eerste na sy eie mense sal omsien.

Gesien egter die omvang van korrupsie en verraad van die de Klerk en sy NP swakkeling kabinet en regering van voor 1994, is daar egter nie veel verskil tussen hulle en ’n swart Afrika regime nie! Nietemin is die gebeure in Namibië ‘n Afrika tendens wat nie ontken kan word nie!

WINDHOEK (Reuters) - Namibia’s justice and fisheries ministers resigned on Wednesday over bribery claims involving Icelandic fishing firm Samherji, the presidency said. Justice Minister Sackeus Shanghala Fisheries and Marine Resources Minister Bernhard Esau quit, following media reports they had awarded horse mackerel quotas to Iceland’s biggest fishing firm in exchange for bribes.

Namibian President Hage Geingob said he had accepted the resignations after meeting the two ministers to discuss the allegations, adding they were “innocent until proven guilty”.

Esau denied wrongdoing, saying he had only stepped down to prevent a “media campaign” from tarnishing the ruling South West Africa People’s Organisation (SWAPO) ahead of general elections later in November. Citing documents gathered by Wikileaks, The Namibian newspaper, Iceland’s national broadcaster RUV and other media reported on Tuesday that the two ministers and the Namibia managing director of South African investment firm Investec had spearheaded a fishing scheme generating kickbacks of at least 150 million Namibian dollars ($10 million) over four years.

Shanghala did not answer his phone when contacted by Reuters for comment. Investec’s Namibian managing director, James Hatuikulipi, could not be reached for comment.

Investec said on Twitter it had “noted” the media reports. It said it was looking into the matter and would cooperate with the authorities.

Icelandic newspaper Studin reported that Samherji transferred more than $70 million through a shell company in the tax haven Marshall Islands from 2011 to 2018, with part of the money going to Namibian officials.

Also citing documents supplied by Wikileaks, The Namibian newspaper reported that the scheme began in 2014 and included relatives of the ministers and officials from Angola.

The scandal may add to pressure on Geingob and his ruling SWAPO party, with the sparsely populated southern African nation facing its worst economic crisis in decades.

“The majority of voters are predominantly rural-based, which constitutes SWAPO’s traditional base. These voters are the least informed about issues of corruption,” former cabinet minister Kazenambo Kazenambo told Reuters.

Separately, Norwegian bank DNB said on Wednesday it was investigating allegations that Samherji had transferred the bribes via the bank to the Namibian officials.

Samherji said it had hired a law firm to investigate the allegations.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie