1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5609982

Besoekers aanlyn

Ons het 80 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

VERKIESINGS IS EWIGDUREND!

In bepeinsingDie mens word elke dag en inderwaarheid elke oomblik van sy lewe gekonfronteer om ‘n keuse te maak. Met goeie opvoeding en goeie kennis kan goeie keuses gemaak word. Dit is egter deur ‘n gebrek aan kennis wat My volk tegronde gaan sê ons Hemelse Vader.

Dit is ook deur toe te gee aan misleiding, vleeslike begeertes en aanslag op die gees van die mens wat selfvernietigende keuses gemaak word. Dit is in DEUTERONÓMIUM 30:19 dat ons gewaarsku word:


“Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag,” .... Is dit hoe ons gekies het gister, vandag ... en wat van môre?

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie