1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5182289

Besoekers aanlyn

Ons het 66 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAT ‘N MISVATTING VAN INTERNASIONALE POLITIEK!

Vlaamse regering skenk 30 miljoen euros vir grondgrypMinister Didier Reynders van Vlaandere behoort ‘n pos in die parlementêre kombuis van die Vlaamse regering te kry, nie om kos te maak nie want daartoe sal hy nie bevoeg bevind word nie. Om die vloer te was is ‘n pos wat sal pas!

Sy oordeel van wat goed is vir Suid Afrika bevlek Vlaandere se regering tot so ‘n mate dat selfs 30 miljoen euro’s in Reynders se begroting as skoonmaker, dit nie weer sal skoon kry nie! In elk geval nie in die oë van die Afrikanervolk wie se uitwissing hy besig is om te befonds nie!

Leiers van Europa wat hulle deur die Internasionale en hoofstroom media so negatief laat beïnvloed het deur wanvoorstellings gebaseer op verwronge vertolkings van wat in Suid Afrika gebeur, het kennelik nie die bevoegdheid om as leier in enige hoedanigheid verkies te word nie. Uiteraard reflekteer dit ook op die mense wat so ‘n persoon verkies het!

Van die Vlaamse regering sou ‘n mens meer politieke nugterheid verwag as wat deur Reynders en sy uitsprake demonstreer is! Is dit eers wanneer die asielsoekende immigrante vanweë hulle onbeheersde aanwas op die hardwerkende Vlaminge se eiendom begin aanspraak maak wat julle dan, en helaas te laat, sal laat wakkerskrik?

Vlaamse regering gee 30 miljoen euro vir gronddiefstal

September 13, 2018 Nuus

http://www.dievryburger.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Belgie-geld-vir-grondhervorming-300x98.png" >

Vlaamse regering skenk 30 miljoen euros vir grondgryp

“Dit is ‘n skande!”

Dit was die reaksie van die bekende Vlaamse joernalis en skrywer, Hector van Oevelen, nadat dit bekend geword het dat die Nasionaal-Vlaamse Alliansie (N-VA) regering van Vlaandere 30 miljoen euro (sowat R525 miljoen) gegee het vir grondhervorming in Suid-Afrika.

Mnr. Van Oevelen is ‘n groot Boerevriend en het Suid-Afrika tydens die Majubafees vir die 26ste keer besoek, en ook ‘n groeteboodskap daar namens die Vlaminge gelewer.

Die semi-regse N-VA regering het sy steun uitgespreek vir gronddiefstal tydens ‘n besoek van sy minister Didier Reynders aan Suid-Afrika se minister Lindiwe Sisulu (foto).

Reynders het gesê daar moet “’n gebalanseerde situasie” gevolg word rakende onteiening sonder vergoeding, en hy reken dit is die beste manier om grondhervorming deur te voer.

Sisulu het gesê die mense van die wêreld verstaan die onteieningsproses “verkeerd” en dat sy bly is dat die mense van België die SA regering verstaan en daarvoor die 30 miljoen euro gee.

In Vlaandere is daar intussen groot ontevredenheid dat die sogenaamde “nasionalistiese” regering, Vlaamse belastinggeld gee. Een publikasie het gesê hulle regering borg plaasmoorde met die skenking ruimskoots, wat die gevolg is van die rassistiese beleidskeuses van die Suid-Afrikaanse regering.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie