1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4684833

Besoekers aanlyn

Ons het 31 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAAR IS KORTBROEK EN ROELFIE DAN NOU? HET HULLE GEEN STEM IN DIE STELSEL WAT HULLE HELP ONDERHANDEL HET NIE?

Kortbroek Marthinus van SchalkwykRoelf en Ramaphosa

 

Terwyl al elf swart etniese volke ... en sommige blanke “minderheidsgroepe” (Max du Preez en Jaques Pauw s’n), asook die blanke liberaliste en Suid Afrikaners, (wat aan geen volk wil behoort nie), hulle asems ophou oor watter een van twee euwels verkies gaan word om Suid Afrika verder die afgrond in te neem, wonder die AVP oor Kortbroek  Marthinus van Schalkwyk – en onderhandelaarsvriend van Ramaphosa, Roelfietjie Meyer.

Het hulle dan geen sê in die maaksel wat hulle help skep het nie?

Roelf de Klerk en RamaphosaOf werk hulle agter die skerms, uit die oog van hulle rasgenote? In lyn met die VF-Positief se dr. Pieter Groenewald wat op Geloftedag verklaar dat Geloftedag en Versoeningsdag nie teenoor mekaar staan nie, is die ingaan in die stelsel se onvermydelikking opgaan daarin duidelik sigbaar!

Soos met die besmetting van HIV-Positief, is die besmetting van die nasionalistiese denke deur die liberalisme, ‘n terminale ongeneeslikheid wat aansteeklik is wanneer jy in die verderflike en verraderlike konkoksie van die de-Klerk-Kortbroek-Meyerslaggat getrap het sonder om aandag te gee aan die skade wat dit aan jou politieke onderstel aangerig het! Dit is dan dat jou politieke visie só verdonker dat die verskil tussen Geloftedag en Versoeningsdag nie meer vir jou sigbaar is nie!

Die ooglopende verval van Suid Afrika se infrastruktuur word dan ook vir jou ‘n beter toneel as voor 1994! Hoe sê Roelfietjie?: “South Africa is not a failed state and is not on the road to becoming one,”....

Daar is darem een positiewe vooruitsig vir die Boere-Afrikanervollksraad en die HNP se beginselversakende gemeenskaplike leier, Andries Breytenbach, indien Ramaphosa dalk die paal haal. Hulle onderhandelingsvennoot is dan die groot kanon wie se Nkandla nie in sy kop is nie, maar wel in sy sak! Dit hang nou net daarvan af of dié twee organisasies se sakke gesamentlik diep genoeg gaan wees vir die volkstaatjie wat hulle voor pleit. Indien hulle gelukkig is, dalk net ‘n pot lensiesop?

LAST UPDATED: 2017-12-18, 09:33

 Cyril Ramaphosa can lead SA to success, says Roelf Meyer

2015-06-22 12:48

Vicus Bürger, Netwerk24

Roelf Meyer. (Conrad Bornman, Volksblad)

Bloemfontein - South Africa is not a failed state and is not on the road to becoming one, says former Cabinet minister Roelf Meyer.

Netwerk24 reported that Meyer, who played a key role - with Deputy President Cyril Ramaphosa - in the negotiations to dismantle apartheid, was speaking in Bloemfontein at the weekend.

He said that under good leadership, like that of Ramaphosa, SA could become a "successful, sustainable country".

"I do not agree with people who say that we are a failed state. The country is not becoming dysfunctional," said Meyer, who acts as an adviser in countries that are experiencing conflict.

Meyer believes SA can perform better if increasing levels of corruption, nepotism and political manipulation - which affect service delivery - are eliminated with good leadership.

'He has the will to do it'

"I think Cyril will be a very good leader. I will give him all the support he deserves. He has the ability to lead the country and I hope it will happen. He has the will to do it," Meyer said.

Ramaphosa will be up against others in the battle for the ANC leadership and will need to solidify political support in the run-up to the ANC's elective conference at the end of 2017, he said.

"There will be competition."

He said the lack of confidence in President Jacob Zuma by both citizens and investors is worrying.

The controversy over Sudanese President Omar al-Bashir was badly handled, he said. While he understood that the African Union believed the International Criminal Court (ICC) unilaterally targeted African leaders, these and other issues, such as the US not being part of the ICC, should have been publicly discussed.

Standing up to Zuma

Meyer said those who question why no one in the ANC openly challenges Zuma should look at the country's history. South Africa "burned" between 1985 and 1990, but no one in former president PW Botha's Cabinet was brave enough to stand up against him. Meyer was deputy minister of police at the time.

"Political events have a strange way of repeating themselves. We see something of the same now," he said.

But, he said, it seemed that some were standing up to Zuma, referring to the ANC's Gauteng leader, Paul Mashatile, who openly said he did not agree with Police Minister Nathi Nlheko's report on the upgrades to Zuma's Nkandla residence.

"If Paul had said this, it means he has enough support from within to empower him to say it," Meyer said.

We reserve editorial discretion to decide what will be published. 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie