1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4627162

Besoekers aanlyn

Ons het 94 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

INKOMSTEBRONNE VÊR BO HULLE VERMOË GETAP!

Bodemlose putHoe verskil F.W. de Klerk nou eintlik van Mugabe?

Met al meer besighede wat nie meer ‘n bestaan kan voer nie en dienooreenkomstig al hoe minder belastingbetalers oorbly as gevolg van  stygende werkloosheid, word die oorblywende inkomstebronne die enigste melkkoeie wat vir die ANCkaders oorbly om hulle onversadigbare geldsugte te bevredig.

Die Lughawe organisasie ACSA deel goedskiks vyf miljoen rand as donasie aan die “Black Business Counsil” uit, wat in die proses voete kry! Daarbenewens word die inwoners van Witbank in Oos Transvaal bedreig met kragonderbrekings omdat die munisipaliteit, soos so baie ander, nie die geld wat hulle van die verbruiker ontvang, oorbetaal nie! Hulle skuld skynbaar volgens eENCA  R1.2 Biljoen aan Eskom.

Eskom beweer dat agterstallige inkomste  wat deur munisipaliteite verskuldigis, R11 Biljoen beloop!

Dit is hierdie bronne van inkomste wat uit hierdie klomp rowers se hande geneem sal moet word om te verhoed dat die hele kragvoorsieningsnetwerk in duie stort!

Wonderlik bekwaam, hierdie getalsterkte kontingent terroriste sonder gewete wat de Klerk en genote op Suid Afrika afgelaai het! Tog hou hy vol dat dit beter is as voor 1994! Dit alles terwyl hy soos Mugabe in weelde leef ten koste van sy volksgenote. Hoe verskil hy nou eintlik van Mugabe?

ACSA CONCERNED OVER DISAPPEARANCE OF R5M DONATION eNCA - ‎01‎ ‎December‎ ‎2017

JOHANNESBURG – Airports Company South Africa (Acsa) has expressed concern at reports that a donation amounting to R5-million of its donation to the Black Business Council has disappeared.

The airport's management company says the amount was paid in two installments earlier this year into the account of a company called Merit Energy.  Merit Energy had been appointed to drive a campaign for economic transformation.

Acsa says these payments were made in accordance with its systems and were duly recorded.

The Black Business Council has asked audit firm Sizwe Ntsaluba Gobodo to investigate why the funds never made it into its bank account.

EMALAHLENI RESIDENTS BRACE FOR CHRISTMAS WITH NO POWER  eNCA - ‎01‎ ‎December‎ ‎2017

JOHANNESBURG – Residents of the eMalahleni municipality in Mpumalanga will face a dark Christmas.

It's failed to settle its electricity bill of R1,2-billion to Eskom.  Payment negotiations broke down and power cuts will begin on the 14th of December. Residents will have no power between 6 and 8 am and again between 5 and 7 pm.

Eskom said the cuts are a last resort as its municipal debt stands at around R11-billion.

Also read: Mahlobo asked to withhold R2.1m 'once-off gratuity' to Joemat-Pettersson

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie