1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4627152

Besoekers aanlyn

Ons het 87 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

ZIMBABWE: ‘N SLANG IN DIE GRAS?

General Constantino Chiwenga (R) met with China's Defence Minister Chang WanquanZimbabwe coup China Robert MugabeDie onlangse gebeure in Zimbabwe volg nie die Afrikapatroon nie. Die optrede van die Zimbabwiese weermag strook nie met die standaard geweldsoptrede van Afrika nie. Die vraag wat ontstaan is waarom hierdie sagte en beskaafde hantering van Mugabe?

Die pad van bloed en geweld wat agter Mugabe se weermaggeneraals lê toe hy nog sterk was en sy opposisie eenvoudig met geweld uit die weg geruim het, neem eweskierlik ‘n ander wending. Kan dit wees dat hulle besef dat indien Mugabe se opposisie die stuur vat, dit hulle beurt gaan wees om te bloei?

Dit was slegs verlede maand nog toe Mugabe verklaar het dat blankes moet verstaan dat wat nie joue is nie, nooit joune kan word nie al veg jy daarvoor. Wat wel waar is wat hy op dieselfde byeenkoms kwytgeraak het, is dat, "If you come to my place and claim it's yours, I will fight you.” Dit is ‘n wetmatigheid wat hy goedskiks vir Suid Afrika se swartes aan die verstand kon bring!    

 

Nietemin is die “sagte” staatsgreep in Zimbabwe waarskynlik daarop gerig om steeds met dieselfde millitêre struktuur te kan voortgaan terwille van selfbeskerming. Dit werk op die korttermyn. Of dit egter op die langer duur sal standhou, sal nog gesien moet word.

In die 37 jaar van Mugabe se bewind het baie van sy teëstanders gesterf en verdwyn en terselfdertyd ook dié van sy generaals wat meedoënloos met die opposisie te werkgegaan het. Dit is geen geheim dat Mugabe se vrou Grace nie gewild was by die weermaggeneraals nie. Dit verklaar waarskynlik waarom hulle ingegryp het voordat sy die president kon word.

Of die generaals egter genoeg steun sal kan opvorder om die Tswangiraifaksie van hulle nekke af te hou, sal nie lank neem om te sien nie. Wat nie nou vir die waarnemer van buite sigbaar is nie, is die invloed van die imperiale magte se geheime organisasies op die strukture binne Zimbabwe. Soos egter in Amerika, Brittanje, Spanje, Frankryk, Duitsland en andere, is die gewone burger se opbouende verset teen manipulasie onvoorspelbaar!

Suid Afrika se afvaardiging na Zimbabwe is betekenisvol! Zuma kan op die vooraand van 'n moontlike burgeroorlog in Suid Afrika nie nou militêre turbulensie in dié buurland bekostig nie. Hulp uit daardie oord in geval van geweld daar, sou nadelig wees vir hulpverlening hier!


 

Top of Form

MUGABE TO WHITES: 'WHAT'S NOT YOURS WILL NEVER BE YOURS'

2017-09-29 06:00

Mugabe oor besit en eienaarskap

Robert Mugabe (Frank Chikowore, News24)

Harare - President Robert Mugabe says whites came to Zimbabwe and wanted to make it their own, ignoring the fact that "what is not yours will never be yours".

The 93-year-old president was speaking at a state funeral on Thursday at which he hailed the resistance fight by the likes of former vice president Joseph Msika against white minority rule.

"If you come to my place and claim it's yours, I will fight you. In the same vein, this is what the likes of Joseph Msika resisted," Mugabe said at the funeral of Msika's widow, 89-year-old Maria Msika.

"Whites came to Zimbabwe and wanted to make it theirs oblivious of the fact that what is not yours will never be yours no matter how much you fight for it," the state-run Herald quoted the president as saying in his speech at Harare's National Heroes Acre. 

Mugabe launched a sometimes violent land reform programme to seize farms from white landowners in 2000. Out of around 4 000 on the land then, only a few hundred remain.

At a series of countrywide rallies held since June, the youth wing of his Zanu-PF party has been urging the ageing leader to seize remaining white-owned farms to redistribute to young party members.

General Constantino Chiwenga (R) met with China's Defence Minister Chang Wanquan

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie