1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4592954

Besoekers aanlyn

Ons het 67 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

AANVALLE, BESETTINGS EN BEROWING VAN BLANKES DEUR SWARTES IN PERSPEKTIEF!

Swartes steel boer se oes ten aanskoue van polisieDaar word verwys na Hammanskraal waar swartes verlede week ‘n landbouhoewe beset en plakkershutte opgesit het. Daarna is die eienaars tot verlede Sondag gegee om die hoewe te verlaat voordat hulle vermoor word.

‘n Uitsettingsbevel wat die eienaar verkry het is deur die polisie op die besetters bedien wat hulle summier  voor die polisie opgeskeur het. Die polisie het die eienaar versoek om nie op te tree en die besetters teë te gaan nie, maar aan al hulle versoeke te voldoen. Die eienaar mog ook niks uit die huis of van die hoewe  verwyder het nie. Hulle het die eiendom verlaat met net die klere aan hulle lyf. Klik hier vir video

Bovermelde boodskap is wyd versprei en die bron kon nie deur die AVP vasgestel word nie. Wat egter in die laeveld besig is om te gebeur, waar boere van hulle oeste beroof word ten aanskoue van die polisie, bevestig dat dit moontlik waar kan wees! Deur die onderstaande beeldmateriaal, saamgelees met die verskeie uitlatings van swart heethoofde en staatsamptenare wat die blankes se protes kritiseer het, word daar ongetwyfeld op 'n bepaalde  tendens gedui, gerig op die skep van vrees en afskrik van verset!

 

Swartes steel boer se oes sonder weerstandDie verskeie “Afrikanerorganisasies” wat optogte met versoekskrifte propageer en organiseer, in teenstelling met verset teen hierdie swart vergrype, is besig met ‘n paralelle futiele oefening soos wat Constand Viljoen en George Meiring in Bophuthaswana gereël het waar etlike Afrikanerseuns hulle lewens verloor het. ‘n Aksie bereken om niks anders te bereik as om die Afrikaner se weerstand te breek en ons verset te demoraliseer nie.

Hierdie versetaksie wat nodig is om beplan en gereël te wees waar Boere en ander Afrikanermans blitsvinnig moet optree, is die verantwoordelikheid van georganiseerde Landbou en die Boerekrisis Aksie! Die suksesvolle afweer van sulke besettings en stropery van Boere se oeste, sal ‘n demper plaas op soortgelyke optrede! Waarom word dit nie beplan en implimenteer as die boere, klein en groot, se belang deur hierdie organisasies behartig wil word nie?

Die AVP roep die leiers van hierdie organisasies op tot daawerklike ordening van verset teen hierdie ongeregtigheid, by gebreke waarvan die lede van hierdie organisasies hulle leiers tot orde behoort te roep! Die infrastruktuur waaroor hulle beskik leen hom by uitstek daartoe. Net een of hoogstens twee sulke suksesvolle aksies sal hierdie bravado van die swartes aan bande lê.

Die enigste rede waarom hierdie voorvalle deur enkele swartes plaasvind, is omdat daar géén fisiese weerstand is nie! Hierdie terrein is die regte een waar met reg opgetree kan word om lewe en eiendom te beskerm met die kundigheid en moed en durf van die Afrikaner waarvoor die hele wêreld nog altyd respek gehad het!

 

Video van n aanval en roof op n blanke vrou (Klik hier)

 

 

Moorde op ons Boere neem toe    Moorde op ons Boere neem toe 2   Moorde op ons Boere neem toe 3

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie