1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4592957

Besoekers aanlyn

Ons het 68 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

19 BRUTALE MOORDE NET IN OKTOBERMAAND 2017

Swart Maandag 26 Oktober 201719 moorde deur swartes gepleeg op blankes en dit is gewone misdaad??

Die AVP sê sonder vrees vir teëspraak dat die meerderheid van moorde deur swart op blank in Suid Afrika, se oorsprong polities van aard is. Enige ander vertolking is naïef en/of moedswillig, gebore uit ‘n agenda.

Na die opmars van blankes op Maandag 26 Oktober, het die tempo van moord op blankes drasties toegeneem. Die kanse dat dit spontaan sonder vooraf beplanning geskied het is wensdenkery wat nie tred hou met die werklikheid van die oogmerk om die blankes uit Suid Afrika te verdryf in belang van die imperiale magte wat daarby sal baat nie.

Daar is reeds in die afsienbare tyd vele voorbeelde wat opgeroep kan word waar talle onskuldige mense ge-offer word deur hierdie magte om hulle doel te bereik. Daartoe het die Afrikanervolk al baie bloed bygedra!

‘n Werkbare en haalbare oplossing lê in samewerking aan ‘n stelsel waarmee ons onsself kan verdedig en beveilig en bepaald nie in ‘n verdere opmars wat ongetwyfeld tot konfrontasie sal lei nie. Dat daar vorentoe konfrontasie gaan wees is ‘n uitgemaakte saak. In só ‘n konfrontasie moet ons egter gereed wees om onself te kan verdedig én, soos in die geval van Mordegai in die boek Esther, die oorhand te kry. In hierdie verband sal daar ‘n gesamentlike by-eenkoms moet plaasvind deur Afrikanerorganisasies se leiers wat dit erns het oor ons volk se voortbestaan in Suid Afrika, óns Vaderland!

  1. 5 Oktober: Elaine Allwright 78 in Port Elizabeth Ooskaap . Doodgeslaan

  1. 12 Oktober : Blanke vrou (76)In Krugersdorp Gauteng in haar huis vermoor.

  1. 13 Oktober : Cobus van Wyk (69) Sterf tydens ‘n plaasaanval aan hartaanval. Potchefstroom, Noordwes.

  1. 13 Oktober: Mark Fagan doodgeskiet op Atlantis, sy plaas in Weskaap.

  1. 13 Oktober: Blanke vrou (52) Doodgeskiet in haar huis in Birch Acres, Gauteng.

  1. 16 Oktober: Martin Beneke (45) Vermoor en sy liggaam aan die brand gesteek op sy plaas, Magaliesburg, Gauteng.

  1. 20 Oktober : Chris le Roux (45) Doodgeskiet op die N4 snelweg nadat sy motor onklaar geraak het naby Pretoria, Gauteng.

  1. 22 Oktober: Kyle Stols (22) Plaasbestuurder doodgeskiet by Jagersfontein, OVS.

  1. 24 Oktober: Joubert Conradie (47) Op sy plaas Klapmuts, in die Weskaap, in sy huis doodgeskiet

  2. 24 Oktober: Luke Von Johnson .Doodgeskiet op sy plaas Kaapmuiden, Mpumalanga.

  1. 25 Oktober: Dr Pieter van Eeden (54) Geskiet en gesteek in sy huis in Kempton Park, Gauteng

  2. 26 Oktober: Robin Kemper (50) In motorkaping onthoof by Claremont, Weskaap

  1. 29 Oktober : Bejaarde man (76) Doodgeslaan met ‘n stomp voorwerp, Southport, KZN.

  1. 30 Oktober: Sarel Erxleben (62)In sy huis doodgeskiet ,Deneysville, Vrystaat.

  1. 30 Oktober : Bokkie Potgieter (73)Wreedaardig doodgekap met ‘n panga in sy huis, Vryheid, KZN.

  1. 31 Oktober : Barry Baars (55), Wildboer in sy huis op sy plaas in Ficksburg, Vrystaat doodgeskiet.

  1. 31 Oktober: Piet Verster (44) In sy huis doodgesteek, sy 14 jarige seun in die gesig gesteek,Stellebosch, Wekaap.

  1. 31 Oktober: Willie Barnard (63)Doodgeskiet Fochville, Gauteng

  1. 31 Oktober : Jong boer van Griekwastad, Noordkaap, geskiet deur sy werknemer

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie