1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4592951

Besoekers aanlyn

Ons het 66 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE WYSHEID EN POLITIEKE INSIG VAN DR. H.F. VERWOERD WAT NOU WAAR GEWORD HET!

DIE WYSHEID VAN DR. VERWOERDDie “slim” maar invloedryke Broederbond-NG-KERK-NP-Alliansie wat hierdie beproefde en suksesvolle insig vanweë hulle moderne beterwete doelbewus ignoreer het, ten spyte van herhaalde waarskuwings en selfs pleitredes, het die Afrikanervolk en daarmee saam Suid Afrika onberekenbare skade berokken!

 

Dit wat dr. Verwoerd meer as 56 jaar gelede voorspel het, het nou waar geword en John Vorster, P.W. Botha, maar veral F.W. de Klerk en sy hele verloopte swakkeling kabinet én diégene wat hulle ondersteun het, is aandadig aan die ergste benadeling wat ons Afrikanervolk ooit in sy bestaan moes verduur het, ingesluit die verskroeide aardebeleid van die Britte tydens die Anglo Boereoorlog!

 

Karakters soos Max du Preex en Jaques Pauw wat lustig meegewerk het om hulle eie ondergang en dié van ons volk en land te bewerk deur hulle verwarde en verwronge verstaan van ons volk se beginselbeleid vir voortbestaan in Afrika, is steeds besig om die F.W. Stigting se Broederbondsameswering te maak werk deur die boek, “President’s Keepers” waarin al die onheil waarteen hulle gewaarsku was, nou te openbaar.

 

Géén poging om Zuma nou te diskrediteer vir dit wat ons almal weet hy is, kan die verlies aan lewens en skade wat julle veroorsaak het, omkeer nie. Wat ook waar is, is dat dit julle bydrae in die verraad teen julle eie volk, nie sal wegneem nie! In die geskiedenis wat in hierdie fase van ons volkslewe opgeteken word, sal julle kinders en nageslag beskaam word deur van julle aangetekende bedenklike optredes te moet verneem!

Zuma kan vervang word met enige ander swarte en dit sal geen snars aan die benarde posisie van die Afrikaner verander nie. Die aard van die swart ras is saamgevat in die laaste opmerking van dr. Verwoerd! Chaos! Hulle is gevangenes van getalle aan wie se begeertes hulle onderworpe is. Die Afrikaner se hulp setel in ‘n terugkeer na God ons Vader. In ons verweer teen die aanslae waaraan ons nou blootgestel is en nog gaan word, sal ons weerloos wees soos reeds gedemonstreer indien ons nie ophou met ons sondige praktyke, dit bely en laat staan, voordat God saam met ons in die stryd sal gaan soos by Bloedrivier en Amajuba nie!

In hierdie verband beveel ek aan dat u die vergelykbare toestand van die Afrikanervolk gaan lees in hoofstuk 9 van die boek Nehemia en die lering daaruit aanneem en u eie maak!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie