1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4533760

Besoekers aanlyn

Ons het 103 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

Sjina verstewig sy finansiële greep op Suid Afrika

Sjina verstewig sy greep op Suid AfrikaDie verwagting dat die Chinese dmv hulle BRICS-bande met Suid Afrika die finansiële toeganklikheid van die ANC regime sal benut, is besig om ‘n werklikheid te word. Hulle betrokkenheid in ‘n moontlike padbouprogram sal ook ideaal wees vir verkenning van die land sou daar vorentoe botsing met die Weste ontstaan oor wie nou eintlik die grootste hap uit hierdie sappige koek gaan kry.

Die bosluise sit reeds dik om hierdie “melkkoei” se uier en geniet die Afrikanervolk se opbrengs terdeë. As dit nie feitlik elke swart staat in Afrika is nie, is die Guptas van Indië, die Amerikaners, die Britte en nou die Chinese wat alreeds strategies in elke dorp in Suid Afrika kastig ‘n handelsaak bedryf.

 

Hierdie soort van beleggings wat aangebied word asof dit hulp is om Suid Afrika se sukkelende, gelees vernietigde ekonomie, staande te hou, moet hierdie lande verseker weet dat wanneer die Afrikanervolk weer in beheer is, nie aan hulle terugbetaal sal word nie.!

CHINA TO INVEST IN SA ROAD INFRASTRUCTURE

XIAMEN - Chinese President, Xi Jinping, promised to strengthen relations with South Africa and support development on the African continent

President Jacob Zuma led a delegation at the ninth Brics summit in that country.

Xinping said relations between the two nations are at their best and commended the strengthening of strategic partnerships recently.

China wants to work with South Africa in implementing the Belt and Road Initiative.

The initiative involves China pledging billions of rand towards infrastructure development across Asia, Europe and Africa.

Jinping said China and South Africa have maintained close co-operation and will continue working towards common development.

Also watch: China takes control at BRICS summit (Supplied by Reuters)

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie