1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4448164

Besoekers aanlyn

Ons het 45 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

MUGABE DEMONSTREER DIE GRONDBEGINSEL VIR DIE SWART RAS SE ONVERMOË OM ‘N LAND TE REGEER.

ParasietMet Afrika as aanskouingsles wat steeds deur die liberales van die wêreld misken word tot hulle eie skande en skade, kom demonstreer Mugabe na 37 jaar se vernietigende bewind in Rhodesië, dat hy nie 37 jaar se ondervinding as staatshoof opgedoen het nie, maar dat hy een jaar se ondervinding 37 jaar oor en oor en oor opgedoen het!

Wat is dit wat aan die wortel van sulke stommiteit lê? Hy is 93 jaar oud, klou steeds aan die stuur vas en herhaal al die foute van elke vorige jaar. Die mees insiggewende openbaring vir die blanke ras behoort die ondersteuning, ophemeling en afvaardigings van ander Afrika swartes én Suid Afrika wat hom besoek vir raad en leiding!

Dit verstom ‘n mens wanneer doktors en proffessore, politici en akademici, politieke en sosiale gedragspatroonontleders sukkel om die oorsaak vir die vraagstukke In Suid Afrika reguit te beantwoord. As hulle begin met: “Daar is baie sake wat hiertoe aanleiding gee.” En dan verduidelik dat albei ouers wat werk wat nie genoeg tyd het om die regte waardes aan die kinders oor te dra nie, kan ‘n mens maklik verstik van ontsteltenis!

Dit is kompleet asof daar ‘n vakuum oor ons onlangse geskiedenis ingetree het soos wat “politieke korrektheid” en vrees vir rassisme ‘n kombers oor die waarheid en die werklikheid kom trek het. Die oorsaak vir bv. die meer as seshonderdduisend moorde in Suid Afrika gepleeg sedert 1994, Die triljoene rand se korrupsie, die gebrek aan dienslewering, die verval van infrastruktuur, slegs sosio-ekonomiese oorsake? Wat ‘n klomp snert!

“Mugabe, 93, on Friday said that white commercial farmers who still remained on the farms should be removed from their properties because most Zimbabweans were in need of land.”

In die artikel hieronder waaruit ons aangehaal het is dit duidelik dat die onversoenbare verskille in denke, kultuur, norme en waardestelsels ‘n rasgemengde regeerstelsel ‘n drogbeeld van die verstand is. Onhaalbaar, onwerkbaar en totaal onaanvaarbaar in enige beskaafde terme!

Die oorsaak van Suid Afrika se probleem is die vervanging van die beleid van afsonderlike ontwikkeling met die rasgeintegreerde outokratiese “democracy” waar “survival of the fittest” die enigste norm is wat uiteindelik sal geld en bepaal of die blanke in Suid Afrika gaan oorleef.

The need for land! Bid jou aan! Om dit te verkoop, te laat tot niet gaan, daarop te plak en dan opnuut te eis dat die blankes se ontwikkelde besit gevat moet word sodat dit ook verteer kan word tot rommel? Dit is duidelik dat dit die enigste effektiewe middel is in die benewelde politieke verstand van die swart leierskorps om in blankontwerpte demokratiese verkiesings, stemme te werf!

Vra maar vir Helen Zille wat ook nou tot die gevolgtrekking gekom het dat sy ‘n probleem het omdat sy wit is! Feit is, dit baat nie om net swart van binne te wees nie, jy moet ook swart van buite wees en daarby van die etniese groep wat getalsgewys die meeste is. Dít werk die beste in ‘n “moderne nie-rassige democracy”. Die gunstigste toestand vir parasitisme.

MUGABE'S FRESH LAND GRAB THREATS 'ARE RACIST, NONSENSICAL'

Harare- Zimbabwe's main opposition, the Movement for Democratic Change (MDC) party led by Morgan Tsvangirai, has castigated President Robert Mugabe over his recent threats to embark on fresh land grabs targeting the few remaining white commercial farmers in the southern African country.

Mugabe, 93, on Friday said that white commercial farmers who still remained on the farms should be removed from their properties because most Zimbabweans were in need of land.

The nonagenarian said this while addressing thousands of his ruling Zanu-PF party supporters in the farming town of Marondera, about 80km east of the capital Harare.

“We told (former British premier) Tony Blair to keep his England and we keep our Zimbabwe because land is our heritage. We have discovered that in Mashonaland East province alone where Ray Kaukonde was the resident minister, there are 73 white commercial farmers who are still occupying some farms when our people do not have land,” said Mugabe speaking in the local Shona language.

But the MDC said Mugabe’s plans to target the few remaining “productive white farmers” would worsen the country’s already battered economy.

Resettled black farmers

“The resolution to take away all farms that are presently owned by the few whites who are engaged in commercial agriculture is absolutely nonsensical, racist, primitive and retrogressive,” said MDC spokesperson Obert Gutu.

For his part, Mugabe alleged that the MDC was a puppet of the West and was bent on trying to reverse his government's controversial land reform programme.

“We should focus more on capacitating the resettled black farmers instead of grabbing the farms that belong to the few white people who are still on their farms,” said Gutu.

Meanwhile, one of Tsvangirai’s deputies, Nelson Chamisa, told News24 that Mugabe’s remarks were an indication that Zanu-PF party was “descending down a very dangerous slippery slope”.

Said Chamisa: “Mugabe’s remarks are a final nail in the coffin of the already dead Zimbabwean economy. Mugabe is out of turn, out of purpose, out of time and out of relevance. He has lost his original revolutionary progressive sense of purpose and direction. It is clear that he has reduced the once great Zimbabwe to a Zimbabwe ruins if not a complete rubble.”

The Zimbabwe Commercial Farmers Union says more than 4000 white farmers were affected during the land invasions embarked on by Mugabe’s administration in 2000.Some of the white farmers that were kicked out of their properties during the agrarian reforms have now set base in neighbouring countries such as Malawi, Mozambique and Zambia.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie