1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4542230

Besoekers aanlyn

Ons het 90 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

IS DIE GUPTAS WERKLIK DIE REDE VIR GORDHAN SE TERUGROEP?

Pravin Gordhan en ZumaDie groot bohaai wat selfs internasionaal opslae maak is waarskynlik ‘n misleiding van formaat! Waarom sou die Westerse moondhede begaan wees omdat Zuma sy minister van finansies terugroep van sy sending na die VSA as dit nie vir die VSA en ander Westerse belange dalk ‘n nadeel inhou nie?

Dit is opvallend dat die Joodsgedrewe DA en Westerse belangegroepe die negatiewe invloed op die ekonomie voorhou as moontlike gevolg van Zuma se optrede. Die AVP is egter meer geneig om Zuma se motivering vir Gordhan se terugroep op ‘n ander plek te gaan soek as bloot die Guptas se persoonlike belange in Suid Afrika.

Hoewel daar nou nog niks behalwe Suid Afrika se lidmaatskap van die BRICKS-groepering is wat waarskynlik die bron van Zuma se onverklaarbare magsvertoon is nie, is die AVP eerder geneig om te glo dat sy opdrag vanuit daardie bron kom.

As dit by die BRICKS affiliasie kom is dit finansies wat tersake is. Hoe meer beleggings en handelsooreenkomste Suid Afrika met die Weste knoop, hoe meer nadelig is dit vir die BRICKS-venote vir ‘n vaste greep in en toegang tot die beskikbare voordele wat huidig nog grootliks deur die Weste benut word.

In die lig daarvan kan die Guptas wel ‘n invloed hê op Zuma se besluitneming. In die mate wat Zuma en sy ANC kaders ontvanklik is vir voordele uit ooreenkomste wat deur die regimegesluit word, sal die Weste heelwat hoër moet bie vir Zuma se guns as wat BRICKS bie.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie