1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4348712

Besoekers aanlyn

Ons het 47 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘n SIEK EN VERDORWE INSIDENT, NOEM DIE BRITSE EERSTE MINISTER DIT

Aanslag op Britse parlementIn ‘n aanslag op die Britse parlement deur ‘n persoon wat verbind word aan ISIS, beseer hy 40 en dood vyf persone met ‘n 4x4 Hyundai voertuig. In die aanslag is een polisieman met ‘n mes doodgesteek.

Onder normale omstandigheid sou ‘n mens jou meegevoel met die Britte kon uitspreek in opregte afkeer van so ‘n veragtelike daad van onbeheersde emosie, gedryfdeur die fanatieke geloof van vernietiging van die wat nie soos jy is of dink nie.

Die gebeurtenis laat ‘n mens egter onwillekeurig dink aan die Britte se verskroeide aarde beleid tydens die Anglo-Boere oorlog waarin hulle ook nog 27,000 vrouens en kinders in konsentrasiekampe laat sterf het en tot vandag toe weier om die Afrikanervolk daarvoor verskoning aan te bied.

Siek en verdorwe was en is vandag nog nie ‘n paslike vertolking van hulle optrede nie. Veral as die meer as 40,000 blankes wat reeds vermoor is sedert 1994, waarin hulle ook ‘n leeue aandeel het en die verlies van politieke beheer van ons land daarby gereken word, alles in aanmerking geneem word.

So draai die wiel van die geskiedenis en sal die Britte hulle loon ontvang vir die onreg wat hulle so mildelik uitgedeel het!

PARLIAMENT ATTACK: POLICE OFFICER AMONG FIVE DEAD IN 'SICK AND DEPRAVED' INCIDENT

(Vikram Dodd, Ewen MacAskill, Jamie Grierson and Heather Stewart The Guardian - ‎23‎ ‎March‎ ‎2017)

Assailant shot by police as 40 injured in related incident on Westminster Bridge

Five people died after a single terrorist attacked Westminster, stabbing a police officer to death as he tried to storm parliament, and killing three members of the public as he careered through the heart of the capital in a 4x4 vehicle.

The attacker was among those killed and at least 40 other civilians were wounded in the first mass casualty terrorist attack on Britain in over a decade. The Commons and Lords were locked down for several hours because of fears of further attacks.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie