1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4315189

Besoekers aanlyn

Ons het 27 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DAAR IS DRIE SAKE WAT DIE POLITIEK IN SUID AFRIKA TOENEMEND GAAN BEÏNVLOED

SANW kan nie SA beskermDie eerste en mees veragtelike is die toenemende moorde deur swartes op blankes wat met al meer grusame geweldadigheid gepaard gaan. Die regstelsel skrik die barbare wat die moorde en aanvalle pleeg geensins meer af nie, vandaar die toename in gewelddadigheid.

Hier is duidelik ‘n tendens te bespeur wat die regime impliseer vanweë hulle traak-my-nie-agtigheid. Wat daarmee saamgelees kan word is die kwessie van die hantering van vuurwapenlisensies. Die argument dat daar misdaad gepleeg word met gesteelde vuurwapens hou nie steek nie. Dit is egter ‘n duidelike bewys van die regime se onvermoë, indien nie onwilligheid om die landsburgers teen geweldenaars en misdadigers te beskerm, wat ten grondslag lê aan die bewapening van die oortreders en die ontwapening van die wetsgehoorsames.

 

Miljarde verkwisDie tweede saak wat Suid Afrika al die titel van “Misdaad Mekka” van die wêreld besorg het, is die onbeheersde korruptiewe optrede van amptenare van die regime wat Suid Afrika miljarde Rand per maand kos!

Die debakel rondom Sassa, (South African Social Security Agency) is net die oortjies van die seekoei. Ramokgopa wrote that Khoza, who chaired the committee, "will be remunerated at the level of a government DG being R2,430 an hour while all other members will be remunerated at the level of government DDG R2,145 an hour will a full day of 9 hours where more than 8 hours is worked". Vyfhonderduisend rand per maand! Bewys van die Freedom Charter se vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom? Dit lyk egter eerder na die totale verplasing van rykdom!

Die derde saak sal die skeiding tussen die ANC en sy jarelange vennoot in rewolusie, die SAKP wees. Die toenemende kritiek van die kommuniste teen Zuma en die ANC, is niks anders as die onvermydelike kwessie van “Bloed is dikker as water” nie. Die beheer wat Zuma verkry het deur die getallepolitiek wat deur die NP van de Klerk en sy kabinet geskep is, het volgens die ongeskrewe wetmatigheid wat daaruit moes voortvloei, noodwendig die Nzimande’s, Ramaphosa’s, Mbeki’s en andere uitgesluit en alle Zulus ingesluit!

Sakp en ANC oorhoopsVerhitting van politieke onverdraagsaamheid is reeds oral sigbaar in weerwil van al die liberaliste se ontkennings en uitsprake tot die teendeel. Die oorlogspraatjies van Zuma en Malemma en baie ander swartes wat op sosiale media dreig om die blankes se besit sonder vergoeding te vat, laat ‘n onrustigheid wat noodwendig in woede sal omsit in die verdediging van swaarverdiende eiendom.

Eiendom waarvoor hard gewerk is wat nou deur “gewettigde” diefstal bedreig word! Daar bestaan geskrewe én ongeskrewe reels wat ‘n besitter van eiendom magtig om dit met sy lewe te verdedig!

SASSAGATE: CPS CONTRACT FIASCO JUST ONE SASSA WORM IN A CAN OF MANY

Marianne Thamm Daily Maverick - ‎15‎ ‎March‎ ‎2017

In July 2014 Raphaahle Ramokgopa, Sassa's executive Manager of Strategy and Small Business Development, wrote to Dumisile Ndlovu, General Manager for Supply Chain Management, informing him that "a blanket order was created last year for the Ministerial Advisory Committee on New Payment Model for Social Assistance Benefit. Each member was allocated R500,000 each for all claims to Sassa.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie