In die Suid-Afrikaanse politiek het die Verenigde Party pragmatistiese denkwyse en optrede verteenwoordig, die kompromisbenadering tot uitdagings en probleme, wat gelei het tot sy dubbelsinnigheid, dubbelpraat, dubbelhandel en vermyding van die inneem van 'n duidelike standpunt oor enige duidelike beleidsrigting. Dit het op verskillende tye baie verskillende gesigte voorgehou – en te alle tye was dit alles vir alle mense. Daar is nooit van sy ondersteuners verwag om by 'n gemeenskaplike stel politieke beginsels te hou nie, en dit het daartoe gelei dat die Party geen basiese politieke oortuigings gehad het nie en teenstrydige sienings oor elke belangrike politieke kwessie gehad het.
Dit was die Party wat, onder Generaal Hertzog, in 1936, die Bantoe van die algemene kieserslys verwyder het waarop hulle was as gevolg van die integrasieproses wat begin is onder die 1854-Grondwet, wat deur die Britse regering op die Kaapkolonie afgedwing is.
(Opgestel deur mnr. Jaap Marais MEI 1996)
1. Die grondwet wat nou aan Suid-Afrika opgelê word, is die kulminasie van die proses wat op 6 September 1966 aangeskakel is deur die Kommunis Tsafendas se sluipmoord op dr H F Verwoerd en die politieke verdeeldheid wat deur sy opvolgers aan die Afrikanervolk opgedwing is. Die waarheid oor hierdie moord en die magte en mense wat daarby betrokke was en wat daarna politieke moord gepleeg het op alles wat dr Verwoerd verteenwoordig het, is nog nie oopgevlek nie, maar die bloed van hierdie groot man wat tussen sy volk en die vyande gestaan het, roep daarom.
Kultus is per definisie ‘n groep wat die essensiële bybelse waarhede verloën en Dan nog steeds aanspraak maak om ‘n ware geloof aan te hang. Seker die mees berugte kultus in Afrikaner geledere is die NG Kerk. Op politieke vlak is die DA en VF Negatief die voorbokke. Ongelukkig is daar ook goeie mense onder hulle wat opreg glo dat hulle die waarheid ondersteun. Ongelukkig word hulle ook beheer deur die gebruik van swendeltaktiek, emosionele molestering en word sodoende slawe van die instutisie. Met valshede, word skuldbelydenisse by hul lede ingeskerp.
(Belhar Belydenis). Die predikers sorg dat slegs geselekteerde inligting by hulle lede uitkom. Om hul aanspraak as ware verteenwoordigers van God te handhaaf, word ‘n nuwe veranderde revolusionêre teologie voorgehou wat jou in die beskuldige bank plaas om byvoorbeeld jou apartheidsonde te bely.
Sou die mens wat sy ontstaan by die Skepper van hemel en aarde gehad het in die jaar 2025 bereid wees om ag te gee wanneer die Skepper hom, die geskape mens, aankla oor sy afvalligheid, sy louheid, sy sondigheid, sy ongehoorsaamheid, sy troueloosheid en sy eiesinnigheid?
As ‘n mens rondom jou kyk, lyk dit eerlikwaar nie asof die mens besef dat daar onbetwisbaar ‘n Lewende God is wat oor die lotgevalle van alle volkere en nasies beslis nie. Indien die mens “toevallig” die Bybel by die profeet Amos oopmaak en lees wat ons hemelse Vader in ‘n tweede strafrede, in geen onduidelike terme aan die Israelvolk deur die profeet Amos laat toekom het, die mens sal moet besef vir wat vir hom op die pad wag as gevolg van sy ontrouheid!
DIE CALVINISTIESE TOESPRAAK
van
Dr. A. Hertzog L.V.
in die
VOLKSRAAD
14 April 1969
Vir die eerste keer woordeliks en volledig gepubliseer
Oor hierdie toespraak is dr. Albert Hertzog gerepudiëer deur
sowel die Eerste Minister, mnr. John Vorster, as die Transvaalse
leier van die Nasionale Party, mnr. B. J. Schoeman.
Van hierdie repudiëring het mnr. Jaap Marais, L.V., daarna
gesê: „Mens kon hoor hoe hulle die Nasionale Party en die
Afrikanerdom skeur.”
Vanaf 12 tot 16 Desember 1880 kom tussen 4000 en 5000 Burgers by Paardekraal bymekaar. Want op 11 Desember het die ou Republiekeinse Volksraad, wat in 1877 laas bymekaar was, weer die Regering van Transvaal herstel en die driemanskap Paul Kruger, Piet Joubert en M.W. Pretorius is aangewys om die vierkleur te gaan hys by die tydelike regeringsetel te Heidelberg.
MNR. MARK VERSPEEK VAN DIE POLITIEKE PARTY 'LOKAAL ONAFHANKELIJK SCHIEDAM': "ALLES WAT EK DOEN, DOEN EK UIT LIEFDE VIR MY LANDGENOTE EN MY LAND"
Geagte leser. Op Saterdag 4 Oktober het in die Suid Hollandse stad Schiedam 'n protes plaasgevind waar honderde bekommerde burgers opgedaag het. Hierdie is georganiseer deur mnr Mark Verspeek wat as faksiemedewerker vir die plaaselike politieke party Lokaal Onafhankelijk Schiedam werksaam is wat met 4 setels verteenwoordig is in die raad.
In 'n insiggewende onderhoud in Nederlands wat ons met hom gehad het, het ons hom andere vrae gevra hoekom die munisipaliteitsraad 'n plek aan die s' Gravelandseweg as skuiling aangewys het. Ook het ons die demonstrasie bespreek.
'n Petisie teen die opvang, wat meneer onlangs begin het, is reeds meer as 3300 x onderteken.