((10) A UN Security Council resolution is not even needed for this - South Africa is a member of the ICC Statute and a court prosecutor can, on his own initiative, begin an investigation and institute proceedings against the president of South Africa)
In die Rapportkoerant van gister 7 April 2013, skreeu die voorbladopskrif: ‘n Nuwe oorlog, Rebelle-leier waarsku Suid Afrika, VN steun dié keer ons troepe.
Vir die Afrikanervolk, die volk wie se land Suid Afrika werklik is en volgens elke Volkeregtelike beginsel regmatig behoort, is dit noodsaaklik dat daar nugter na die oorsake, maar ook die gevolge gekyk word waarin die de Klerk-Kabbala Suid Afrika gedompel het toe hulle dit onregmatig aan ‘n spul Swart Kommunistiese Terroriste in 1994 oorhandig het.
Wat onder hierdie omstandighede verblydend is, is die feit dat die kern van die ware Afrikanerdom, nie aandadig is aan die gemors waarin Suid Afrika daagliks al dieper gesink word deur die dwase papbroekigheid van die links-liberale gees wat de Klerk en sy medewerkers beset het en nou manifesteer in die uiterste vorm van korruptiewe handelinge waarin menselewens nie ʼn koppie olie werd is nie!
Die Brics-beraad in Durban waarvan Suid Afrika ‘n lid geword het onder Zuma se leiding, het interessant genoeg, nie die dood van 'n lidland - Suid-Afrika - se soldate in 'n persverklaring veroordeel nie:
“Wat de f** het die student gedink? Oh, my G_d! As sy een van mý studente was, het sy baie groot moeilikheid gehad.”
Op hierdie webwerf is verlede week verklaar die dood of nie van Nelson Mandela het 'n groot verleentheid vir die Wit liberaliste en die kommuniste geword, so 'n gebeurtenis is vir hulle niks anders as 'n verraderlike fopmyn nie.
Toe kom 'n universiteit in Bloemfontein se sogenaamde rektor wat besig is om Afrikanerstudente te breinspoel, ene Jonathan Pavlov Jansen, en sit sy voet óp die fopmyn en verklaar: Hy wens Mandela gaan nou dood.
Net so. En hy stel boonop 'n eienaardige voorbeeld vir die leiers van more deur te vra“wat de f**” het 'n Swart student van Ikeys gedink deur in 'n peiling vas te stel dat Witmense die mooiste is.
SENTRUM MOSKEE IN DEVENTER LAAT NOU ISLAMITIESE AZAN ELKE DAG WEERKLINK
We hebben u al dikwijls bericht over de oprukkende islam die in Nederland (maar ook in de rest van Europa) haar duizenden lijkt te verslaan en haast wekelijks horen we van burgers die van de ene dag op de andere met een moskee of islamitische vereniging geconfronteerd worden wat gepaard gaat met de nodige (geluid)overlast. Deze overlast bestaat in Deventer uit de dagelijkse 'gebedsoproep' tot allah die ondanks de geringe geluidsintensiteit (55 decibel) en de drie minuten dat deze te horen is, een heerlijke middag in de tuin vertoeven definitief tot het verleden laat behoren.(n.s Daar is tans 39 moskees wat daai azan laat weerklink)
We hebben een interessant gesprek met mevrouw Henrike Nijman, raadslid van de ChristenUnie van de stad Deventer. Haar partij zette als enige vraagtekens bij de noodzaak van zo'n oproep.
As die syfer 50 te bowe gaan, lyk die SAR-treurspel na een van die grootste militêre rampe wat die SA militêre geskiedenis nog gelewer het, in elk geval vir die 21ste eeu.
As Marikana 'n yslkike verleentheid vir die Zuma-regime is, te meer die SA soldate-sterfgevalle in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR).
Wat die SAR-sterfgevalle betref, lyk dit al hoe meer of ons hier met een reusagtige oëverblindery te doen het, met meer as 50 soldate wat dood is.
Die militêre begrafnis in Pretoria die week is deur SABC-TV uitgesaai met Zuma self wat dit bygewoon het. Dit lyk of die Zuma-regime se militêre bende baie seker wou maak die SA publiek byt aan die getal ongevalle wat amptelik verstrek is.
As die syfer 50 te bowe gaan, lyk die SAR-treurspel na een van die grootste militêre rampe wat die SA militêre geskiedenis nog gelewer het, in elk geval vir die 21ste eeu.
En kyk, jy sal swyg en nie kan praat nie tot op die dag dat hierdie dinge gebeur, omdat jy my woorde WAT OP HULLE TYD VERVUL SAL WORD, nie geglo het nie.
Lees dan die verhaal van Lukas. God het nagenoeg 700 jaar voor die geboorte van Sagaria vir Abram gese dat: GÉNESIS 17:5 Daarom sal hulle jou nie meer Abram noem nie, maar jou naam sal wees Abraham, want Ek maak jou ’n vader van ’n menigte van nasies.” En: GÉNESIS 27:29 Volke sal jou dien, en nasies voor jou neerbuig. Wees ’n heerser oor jou broers, en die seuns van jou moeder moet hulle voor jou neerbuig. Vervloek is hulle wat jou vloek, en geseënd hulle wat jou seën.
In die verdere verloop van 700 jaar word die Israel volk feitlik uitgewis en onder die Assiriërs, Babiloniërs, Mede en Persiërs, Romeine en Grieke as verowerde volk, op die oog af deur God verlate, in ballingskap oorgelewer. Vir geslagte lank géén uitredding van God of selfs sprake van moontlike verlossing of verweer teen die “onreg” wat hulle moes verduur nie. Baie het geloof verloor, agter ander gode aangeloop, afvallig geraak en sonder hoop na ander uitkomste gesoek.
Lees nou die verhaal van Sagaria en Elisabet.
Die Afrikaner Volksparty vind sommige opmerkings in die berig prettig terwyl ander weer nuttig is om perspektief te gee as dit in die regte samehang beskou word.
In die Beeldkoerant van Maandag 1 April 2013, lui ‘n opskrif: “Idasa goud werd, maar verloor sy rol”.
Môreoggend dien ’n anderste likwidasie-aansoek voor die hooggeregshof in Pretoria: Dit is Idasa wat nie kop bo water kan hou nie.
Dat Idasa op sterwe na dood is, noop ’n mens om te vra: Wat sterf hier, hoekom en wat beteken dit?
Die eertydse Instituut vir ’n Demokratiese Alternatief in Suid-Afrika is in Januarie 1987 geregistreer – die jaar nadat dr. Frederik Van Zyl Slabbert en dr. Alex Boraine ’n kopskoot aan die driekamerparlement gegee het deur as parlementslede te bedank.
Idasa het ’n leidende rol gespeel in die Dakar-sending en het gehelp om die kollig uit die parlement te verskuif na die toekomspolitiek: die gesprek tussen die heersersklas en die ANC.
Nogal nie vrot waarnemings van Mike Smith oor die liberaliste en die ANC se sogenaamde Swart bemagtigingsprogram in die werksplek nie.
Hy het dit in sy waarnemings ook oor 'n boekie van Dirk Hermann van Solidariteit oor hoe om die ding goed by die Afrikaners en ander Blankes te laat afgaan en veral 'n opmerking van Wladimir Lenin, dat 'n kommunis daarvan hou om sy eie opposisie te skep, is insiggewend.
Mnr. Smith skryf op sy webwerf:
For years now I have been campaigning tirelessly against the abomination of Affirmative Action and Black Economic Empowerment.