1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7895495

Besoekers aanlyn

Ons het 73 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

SWART KOLONEL SIEN NIE KANS VIR BOER

In Nylstroom loop ‘n Swart polisieman (glo ‘n “kolonel”) rond wat graag aan die (Blanke) publiek slaan. So het hy onlangs aan ‘n Blanke man, wat ‘n ernstige insident aan hom wou rapporteer in ‘n kafee, geslaan. Ten aanskoue van verskeie persone. Dit is alles op video vasgelê en nou intimideer hy (en sy pandoer-kollegas) die (Blanke) bestuurder van die kafee.

Mnr Barend Pienaar, bekende in Boerevryheidstigting-geledere en boer van Nylstroom, het in Die Pos, die plaaslike koerant, ‘n uitdaging aan die kolonel gerig om hom op Maandag 4 April by die konsentrasiekampkerkhof te ontmoet en die kolonel uitgenooi aan ‘n “Boer” te slaan.

Nodeloos om te vermeld, die kolonel het nie opgedaag nie. Hy is glo op “stres verlof”. Barend het wel opgedaag. So ook talle ander Blankes wat die kolonel graag wou “ontmoet”. Barend is toe, weens die kolonel se afwesigheid, opeens as die wenner van die geveg aangewys, soos die foto hiernaas duidelik aantoon. Die Stem is gesing en die Boere is vreedsaam uitmekaar.

 

Die ou waarheid is maar weer eens beklemtoon: Swartes is baie bang as hulle alleen is. In ‘n bende en met dreunsang in hulle ore, of wanneer hulle agter ‘n uniform kan skuil, kry hulle baie moed en is hulle vol bravade. Nou staan die kolonel gevaar om as ‘n lafaard beskou te word as hy aanhou terugdeins vir die uitdaging van Barend. Hy sal boonop aan ander verskonings moet dink as sy stres verlof uitgeput is. Want die Boere van Nylstroom wag vir hom. Die gebeure van 4 April was nie die einde nie. Dit was nie eers die begin van die begin nie.

 

Klein insidente soos hierdie se waarde moet nie geringskat word nie. Daarvan is ons geskiedenis die bewys. Dit is tyd dat meer Blankes hulle rûe begin styfmaak. Ja, ‘n streep in die sand trek.

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie