1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9952145

Besoekers aanlyn

Ons het 80 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

UIT DIE WOORD

Psalm 46:2-12

God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; As hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.

Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.

Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid!  Sela.

Die stroompies van ‘n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.

God is daar binne-in, dit sal nie wankel nie; God sal dit help as die dag aanbreek.

Nasies het gebruis, koningkryke het gewankel; Hy het Sy stem verhef; die aarde bewe.

Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ‘n rotsvesting vir ons.   Sela.

Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring, wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.

Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.

Die HERE van die leërskare is met ons;  die God van Jakob is ‘n rotsvesting vir ons.  Sela.

 

Dankie o God dat ons deur Jesus Christus u ook óns God mag noem en skuil onder u beskerming!  Amen.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie