1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9965338

Besoekers aanlyn

Ons het 77 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

Liefde vir die wereld is uit die aarde aards

altLiefde en vriendskap wat gekoop moet word is duur artikels en jy sal nie weer jou prys kan kry as jy dit wil verkoop nie. Dit is waarom die onvoorwaardelike liefde van God die Vader, wat Sy Seun vir ons geoffer het, se prys onberekenbaar is. Daar is ʼn hemelsbreë verskil tussen liefde en vriendskap vir en van die wêreld, teenoor God se liefde vir die mens en Sy opdrag om jou naaste lief te hê soos jouself. Dit is mense van die wêreld wat geld en gunste daarop plaas met die oog op persoonlike voordeel.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie