1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10371883

Besoekers aanlyn

Ons het 132 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

VINNIGE ONOMKEERBARE HERVERDELING VAN RYKDOM!

Misdaad kartelle

President Cyril Ramaphosa het sy steun toegesê aan die voorgestelde R100 miljard Transformasiefonds in Suid-Afrika.

Hy het gesê dit sal help om langdurige ongelykhede in Suid Afrika se ekonomie aan te spreek deur geleenthede vir swartbesit-in Suid- Afrika ondernemings uit te brei en deelname aan sleutelbedrywe te verbreed.

Die voorgestelde fonds, wat oor vyf jaar gekapitaliseer sal word, sal na verwagting jaarliks ​​sowat R20 miljard in meerderheid swartbesit- en beheerde ondernemings kanaliseer.

Dit kom neer op ongeveer R55 miljoen elke dag, of ongeveer R80 miljoen per werksdag, om besighede in verskeie sektore te ondersteun.

 

Wat ons hier opnuut waarneem is die politieke skerpsinnigheid van David Styles, skrywer van die boekie “Understanding the Freeddom Charter” Dit verg nie buitengewone begrip om te verstaan dat die maklikste entiteit wat onomkeerbaar herverdeel kan word, geld is nie! Dit was Styles se waarneming na sy bestudering van die Freedom Charter!

Die ANC se politieke bloudruk vir regering was van meet af aan die Freedom Charter. ‘n Teksboek vir gewettigde diefstal van die opbrengs van blanke kundigheid.

 

Wat egter ook duidelik na vore kom uit Ramaphosa se betoog, is sy bewustheid van sy rasgenote se onvermoë om skeppend en selfvoorsienend ‘n ekonomie te bou deur ‘n regeervermoë wat sigbaar klaaglik ontbreek. Nadat hulle ‘n vooruitstrewende eerste wêreldland op ‘n skinkbord ontvang het, het hulle in dertig jaar nog net daarin geslaag om af te breek en te vernietig! Daar is niks wat hulle totstand gebring het behalwe diefstal kartelle, moordbendes, bankrotskappe, internasionale terroriste alliansies en huidig anargie en chaos!

 

In antwoord op vrae in die Parlement het Ramaphosa gesê die regering bly verbind tot die verandering van eienaarskappatrone in die ekonomie en die vermindering van konsentrasie in produktiewe bates.

“’n Fundamentele pilaar van die regering se ekonomiese program is om die ekonomie oop te maak vir nuwe spelers, swart en vroulike Suid-Afrikaners geleenthede in die ekonomie te gee en te help om die ekonomie meer dinamies, mededingend en inklusief te maak,” het hy gesê.

Ramaphosa het aangevoer dat daar beide ’n grondwetlike en ekonomiese noodsaaklikheid is om die skewe patrone van eienaarskap, beheer en deelname aan die ekonomie reg te stel.

Hy het bygevoeg dat die regering sal voortgaan om beleidsinstrumente soos mededingingswette, wetgewing oor breëbasis-swart ekonomiese bemagtiging (B-BBEE), sektorkodes en voorkeurverkryging te gebruik om daardie doel te bereik.

Afrikaners moet waaksaam wees en bedag wees op moontlike sporadiese aanvalle deur opportuniste onder die swart gepeupel wat in opstand is teen vreemde swartes wat heenkome in Suid Afrika kom soek het omdat hulle swart regerings, soos nou hier by ons, nie vir hulle kan sorg nie! Die nalatenskap van die de Klerk broeders se politieke wanstaltigheid, sal ook die uiteindelike motivering word vir Afrikaner weerstand en uiteindelike opstand teen die onreg wat ons moet verduur.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie