1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9956783

Besoekers aanlyn

Ons het 89 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

EENDRAG MAAK MAG

Die tyd het gekom om die roepstem van ons volk weer te hoor. Ons huidige parlementȇre verteenwoordigers se verraad skreeu harder as die leuens van die swartes.

Klaas WaarseggerHierdie parelmentȇre swigters plaas ons volk in ‘n staat van verlamming. Hul volledige oorgawe aan die regime besmet die siel van ons volk. Hulle kweek nie trots nie, en veg nie vir selfbehoud vir die Afrikaner nie. Hulle het die sovereiniteit van ons volk prys gegee, en ons eie identiteit versaak.

Die gevaar in ons land is nie meer denkbeeldig nie, maar ‘n realiteit. Onder toesig van die huidige parlement word die gesiedenis herskryf om die witman te brandmerk as boos en setlaars wat nie hier hoort nie. Ons boere word vermoor, ons taal en kultuur word afgetakel en geminag. Ons kinders word verneder oor hul velkleur. Openlik word gediskremineer teen die witman met meer as 140 wette. Ons vryheid is ingeperk deur wetteloosheid en geweldadige misdaad. Ons erfenis word vernietig en ons kinders gestroop van ‘n toekoms.
Die tragedie is dat die DA en VF+ die Afrikaner wil hou in ‘n stemstelsel wat nooit deur ons gewen kan word nie. Dit verwoes die siel van ons volk. Hul gees is moeg en lafhartig. Jare se kompromie en onderdanigheid het ons aanspraak op ‘n blank Suid-Afrika versaak. Ons volk het nie nodig om by die swartes te smeek vir ‘n plekkie onder die son in Suid-Afrika nie. By implikasie vereis die DA en VF+ selfonderdrukking van ons as witmense.
Geen regverdigheid kan verwag word van die huidige parlement nie. Soos in ons verlede, is ons weer in ‘n oorlewingstryd gewikkel. Daar sal geen vrede sonder waarheid wees nie, en ook nie Vryheid sonder opoffering nie. Vrede beteken nie die prysgawe van jou eiendomlike nie, soos wat die DA en VF+ wil beweer nie. Redding kan nooit kom van die Regering van Nasionale Eenheid nie. Ons het reeds te lank gewag. Ons eie keuse moet weer die pad van die toekoms aandui. Die tyd is hier vir ons volk om homself te betuig. Ons kan nie meer wag nie. Ons moet nie meer buk of buig nie. Ons moet die stryd stry tot die laaste uur. Die nageslag moet weet ons het nie geswig nie. Verwerp die DA, VF+ en die swart politiek.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie