“DRAGON ISLAND”
Bogenoemde benaming is seker die mees gepaste beskrywing van die politieke opset in die nuwe Suid-Afrika. Predatore par excellence waar die Afrikaner die prooidier geword het. Die klaarblyklike motief is om die Afrikaner te terroriseer tot totale oogawe en ondergeskiktheid. Polities populȇr word die woorde grond hervorming (grondroof) gebruik as eufemisme vir die uiversiële roof van die Afrikaner eiendomlike.
Die eufemistiese aanspraak is in wese ‘n beslaglegging om beheer te verkry op alle bates wat nie aan hulle behoort nie. BBBEE is ‘n sprekende voorbeeld waar daar ook onregmatig besit geneem moet word van wat opgebou is deur jou arbeidsinset en inisiatief. Universieël moet daar gemaai word wat hulle nie gesaai het nie. Afrikaners is vandag die mees gevloekte en vervloekte mense in die land. Dit bring twee vrae na vore, naamlik; waarom die patalogiese swart haat teenoor die Afrikaner en waarom speel die DA, VF+ en sekere kerke, asook maatskappye so listig saam.
Die swart haat is maklik te verklaar vanuit die oogpunt van kultuur, gebrekkige werskywer, misdadigheid, moraliteit, leefwyse en Godsbegrip. Dit is baie betekenisvol dat Rampies die onbeskaamde erkenning gemaak het dat as dit by korrupsie kom, hulle voor in die ry staan. Plaasmoorde het ook deel geword van ‘n daaglikse aktiwiteit. Simplisies gestel, die Afrikaner het ‘n geestesingestelheid wat hulle nie het nie, wat met jaloesie beantwoord word.
Wat die DA en VF+ betref, hulle het die aftog geblaas. ‘n Politieke vakuum is gelaat na Judas de Klerk se oorgawe wat die ANC aangegryp het tot dwinglandy oor die Afikaner. Hulle wat oogegee het, het nou geen politieke staanplek en probeer om goeie guns te koop. Die sogenaamde waghonde het skoothondjies geword. Die groot trek van ouds het plaasgevind om weg te kom van volks-sabotasie ter wille van volks en geestelike higiëne. Wat sekere kerke (die NG kerk ingesluit) betref, bevind hulle hulself in ‘n post Christus siening, gekontamineer met bose gedagtes en leeringe.
Al wat oorbly om te sȇ is hoe maak ons dit reg. Dit my vriend begin by jou ter herbevesting van die Afrikaner se vryheidstrewe. Vry van vreemde oorheersing.
KLAAS WAARSEGGER