1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037148

Besoekers aanlyn

Ons het 37 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

GELOFTEFEES 2022

Johan BekkerMnr die voorsitter, dames en here. Eerstens my dank aan mnr Johan Theunissen wat my gevra het om vandag hier ‘n gelofte rede te hou. Ook my hartlike dank aan u in die gehoor wat met u teenwoordigheid u Afrikanerskap uitleef.

Volksgenote, as ons vandag hier ons oë sou toemaak, en ons sou onsself kon terugvoer na die jaar 1838, wat sou die omstandighede wees?

Ons Afrikanernasie was in ‘n dal van doodskaduwee. Piet Retief en 70 man is wreedaardig vermoor in Dingaanskraal. Die skelm Dingaan was nooit van plan om die grondooreenkoms na te kom nie.

Hy sit sy haatveldtog voort en 10 dae later word 96 mans en vrouens en 185 kinders vermoor by Blaaukrans, Weenen en Moortspruit.  Ja, soveel trane lê op die trekpad, soveel kinders se koppe is teen die wawiele verpletter.  In April sneuwel Piet Uys,sy seun Dirkie en nog 9 man in ‘n skermutseling by Italeni.  Gerrit Maritz sterf aan koors. Die Afrikanervolk was feitlik leierloos.

Andries Pretorius en sy trek kom op 28 November in Natal aan nadat hy gehoor het van die menseslagting deur die Zoeloes.  Onmiddelik is voorbereidings gemaak vir ‘n verwagte aanval en laer is getrek. Ook ‘n gelofte is afgelê waarin God se beskerming gevra is. 

Die gelofte het behels dat as hulle sou oorleef, hulle die volgende sou doen:

  1. Dat die dag en datum elke jaar as ‘n verjaarsdag, ‘n dankdag gevier sal word.

  2. Dat ‘n monument opgerig sal word tot eer van God.

  3. En dat die kinders en die kinders se kinders daarin sou deel.

 

Wonderbaarlik is ‘n oorwinning behaal oor die duisende Zoeloes, met die beskermde hand van bo.

Ons lot was nie deur mens bepaal nie, maar deur God.

Ons hoop was nie op wind gedra nie, maar deur geloof.

Ons vesting was ons blanke laer.

Ons toevlug was ons geloof in God.

Ons salueer vandag ons trotse volksverlede.

Ons harte is die liefdevolle bewaarplek van ons voorouers se onsterflike dade

Sekerlik het Langenhoven dit in gedagte gehad toe hy gesrkyf het in die Stem van Suid-Afrika “op U almag vas vertrouend het ons vadere gebou – skenk ook aan ons 

die krag o Here om te handhaaf en te hou.  Dat die erwe van ons vadere vir ons kinders erwe bly. 

Die vraag is nou wat is die betekenis en belangrikheid van die gebeure rondom Bloedrivier vir ons vandag?

 

  1. Ons leer, vir God is alles moontlik.

  2. Ons leer eendrag in jou laer maak mag.

  3. Ons leer jou veiligheid is in die Afrikaner laer – Jy word vermoor in Dingaan se kraal.

  4. Ons leer om voorbereid te wees vir gebeurlikhede in ons tydsgewrig.

  5. Ons leer die verlede is rigtingewend, die hede is ons verantwoordelikheid en die toekoms is van allergrootste belang. Daarom is die kinders en die kinders se kinders betrek by die gelofte.

  6. Ons leer om versigtig te wees wie ons glo in hierdie lewe.

Samevattend, die gebeure rondom Bloedrivier het gehandel oor God, volk en vaderland, ‘n eie grondbesit.

Om Geloftedag versoeningsdag te noem is ‘n bewuste poging deur die ANC  om Geloftedag te steriliseer.  Versoening is blote retoriek van die ANC. Hul dade bewys juis die teenoorgestelde.

Hoe rym die ANC se slagspreuke van kill a farmer, kill a  boer, en one settler one bullet met versoening?  Ja, juigend skreeu die swart skare, met gebalde vuis in die lug, kill the farmer kill the boer, en Zuma sing sy geliefkoosde liedjie – waar is my masjiengeweer.  Soos ‘n Pontius Pilatus gaan was Ramaphosa sy hande in onskuld in Amerika. Volgens hom is daar geen plaasmoorde in Suid-Afrika nie.  

Droog lȇ die bloed op die plaashuis vloere, nat is die trane van weeskinders in rou. Terwyl hul praat van eenheidsland, staan hulle met bloedbevlekte messe in die hand. Ramaphosa sȇ versoening is slegs moontlik as die witman vrywillig sy eiendom afstaan sonder vergoeding aan swartmense. Ons het kwansuis die land gesteel. Die waarheid is, al die bevolkingsgroepe in Suid-Afrika was immigrante. Die Indiërs uit Indië. Die swartes uit midde Afrika. Die wittes uit Europa. Die boesmans is grotendeels uitgemoor deur die swartes. Ramaphosa sȇ dat swart bemagtiging is geoorloof ten koste van witmense. Hy stel terme vir versoening.  Sy terme is eintlik witman hoe verkies jy jou “necklace” – ‘n Firestone of ‘n Goodyear?

Ons is vandag weer in Dingaan se kraal. U het onlangs gesien wat in Natal en elders gebeur het. Ek verstik in my woorde as ek sien wat die swartes in ons land doen. 

Ewe so erg was die verraderlike onsin van FW de Klerk, dat Vryheid, vrede en voorspoed net moontlik is as ons oorgee aan  vreemde oorheersing. 

Het hy dan nie geweet dat die besetenheid en ingesteldheid van die swart massas die toekoms van ons land sal bepaal nie? Het hy dan nie geweet dat die groot trek juis ontstaan het as gevolg van die rasse-dilemma in die Kaap nie? Het hy dan nie geweet dat die Afrikaner twee vryheidsoorloë geveg het vir hierdie land nie?  Was die man dan in ‘n politieke koma, onbewus van die bewuste?  

 

Die strewe en begeerte van die Afrikaner was deurlopend om vry te wees. Vry van vreemde oorheersing in ‘n eie land. En so het die Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom onder leiding van Dr Verwoerd in 1961. Ja die dag het gekom, en die uur het gekom en die minuut het geslaan, en ons eie Republiek was ‘n werklikheid.  Dit was een van die hoogste spitse in ons geskiedenis.  

 

Volksverband is soos ‘n gesinsverhouding, dit is die waarde in ‘n nasie as die hoogste vorm van sosiale eenheid.  Eenheid in jou laer. Dit gaan oor ‘n volksgevoel van patriotisme, lojaliteit en toewyding tot jou volk se aard.  Dit impliseer politieke onafhanklikheid, ‘n eie identiteit en kulturele uitlewing.  Dit is iets inherent in jou volk se siel.  Dit bewerk legitimiteit in jou staatsbestel sonder vreemde oorheersing of abberasie.  ‘n Begeerte van ‘n eie land.  

“Dit verkondig volkswaardes en volksregte vir almal.  Ja, ook vir ander volke.

Jou gemeenskap  is vereenig in bloedbande, taal, geskiedenis, tradisies, godsdiens en geskapenheid.  Dit is respek vir God se skepping, diegene wat voor ons was en die wat na ons kom.

     

Dit is Verwoerd se pad. Getrou aan die Afrikaner strewe

Die pad van witmanshoop

Dis waar die trekkers se waspoor loop

Gee elke volk sy eie huis

Met bloed grense daarom heen getrek

Dis die pad wat jou uit verknegting hou

Verwoerd se pad

Sy selfbeskikking is al wat duursaam staan

Dis die pad van witmanshoop

 

Ons oujaarsbeleidenis, ons nuwejaarsbeleidenis, ons lewensbeleidenis, was nog altyd om vry te wees in eie land.

Judas de Klerk het jou verrraai met ‘n skurwe soen.                                                                                                                                                                                                                                                                       

Volksgenote -                                       

Ons is onterf deur landsverraad

Die wit kind van Suid-Afrika

Daar is net vreemdes in die parlement

Wat na grond en roofgoed soek

Ons kom ons ryke erfnis haal. 

Ons swaar verdiende land

As die erfseuns van Suid- Afrika

Ons verag de Klerk se snode daad

Sy verraaiersvloek brand vroeg tot laat

Maar die vryheidsdroom leef onsterlik weer

By die erfseuns van blank Suid-Afrka

Ja, skep jou eie toekoms, die ANC sal jou toekoms verwoes.

Ek hoor Dingaan se tromme wat galm in my ore en

die Afrikaner gees wat roep om weer losgelaat te word

Die vryheidswiel moet sy spore weer diep en duidelik trap om die verlede met die hede te versoen. Vir soveel lange jare is die vryheidsideaal gekoester. 

Groot was die prys aan menselewens en aardse besittings om ‘n eie vaderland na te streef, om onsself te wees, om Afrikaner te wees.

 

Alle venyn is nou weer op die Afrikaner oopgedraai en ons land is weer op die brandaltaar geplaas.Klipgooiers, brandstigters, onheilsduiwels en verraaiers het weer teen ons verenig soos die nag met die middernag.

 

Laat ons boodskap hiervandaan uitgaan. Neem terug die Oranje Blanje Blou, ter wille van die kinders en die kinders se kinders .  Julle hier teenwoordig dien as inspirasie vir derduisende ander, sodat ons weer in vrede en veiligheid kan woon. In hierdie saal leef die herinnering, borrel die besieling en spreek die beskikking van bo. Ons sal weer oorwin. 

Nuutgevonde vryheid kan begin by ons of verloën word deur ons as ons niks doen nie!

 

Die land is ons land

Dis hier waar die wieg van ons nasie staan

Dis hier waar die grafte van ons helde gegrawe lê

Hier het die Afrikaner sy pad gebaan

Sy siel ontplooi – sy hoop gebou

Die land bewerk met sy sweet

Bewoon met sy kind

Behou met sy hand

En bevrug met sy godsdiens

 

Soos die sonneblom wat in blom staan, met sy kop en sy blom in goud omsoom –en altoos na die son kyk- so kyk ons volk altoos na boontoe, na ons God.

 

Ons is ‘n volk wat gestuur is om God se wit lig in donker  Afrika in te dra.  Ja, oor die groot waters van die Atlanties oseaan het ons gekom, met die Drommedaris, die Reiger en die Goede Hoop, en die here 17 van Nederland het gevra vir ‘n handelstasie, maar die Here Onse God het gesȇ nee, ‘n nuwe nasie, die Afrikanernasie.

Volksgenote, ons geskiedenis is ‘n geskiedenis van stryd. ‘n Stryd teen die woeste wildernis, die wilde barbaarsheid, die taalstryd, die stryd teen Britse besetting en verdrukking.

Ja, onder die aarde van Transvaal waar die goudskatte van die wȇreld versamel lȇ, het my volk ge-arby en die goud veredel met boeresweet. Ook dit was ons nie gegun nie.

 

Uit Groot Brittanje het die rowers en geldmagnate gekom om op ons te teer en die minerale regte weg te neem.  Ja, slegs die ploegreg, die bo-grond was ons sin, en toe vat hulle die bo-grond ook by ons weg. Soveel kloof en krans het die knal gehoor van die mauser geweer en die stil sterf van ‘n boereseun.

 

Die stryd wat ons vaders gestry het vir vryheid en reg, is die stryd wat nooit mag eindig nie.  Ons skuld dit aan die wat voor ons was, en die wat na ons kom. Kom ons ontmoet weer in die Afrikanerlaer, die laer van witmanshoop.met ‘n staalsterk boerewil. Moenie buk nie – moenie buig nie – moenie kruip nie. Elke 16 Desember skyn die wit lig van bo-op die sinotaaf in die Voortrekker Monument, op die woorde – Ons Vir Jou Suid-Afrika

 

En wie is ons?  As jy nie weet wie ons is nie, het jy jou Afrikanersiel verloor. Ons is die Geloftevolk van Bloedrivier. Hoe veragtend het die nuwe Suid-Afrika nie geword nie. Net so min soos Dingaan hom gesteur het aan die grondooreenkoms met Retief, net so min steur die regime homself aan sy eie grondwet. Net soos Dingaan se mense van ouds, is die ANC en EFF oorlogsoekend met die witman.  Ons geskiedenis word gekriminaliseer, terwyl hul wandade en plundering van meet af voorduur sonder einde.

 

Die Rampokker-krasie van die nuwe Suid-Afrika word gekenmerk deur lieg, bedrieg, steel, moord en Afrikaner  haat.  Die nuwe Suid- Afika is een groot misdaatoneel.

 

Volksbestaan en landsbelang is ons generasie se verantwoordelikheid. Soos ‘n kolonie miere ‘n tor opvreet, so word die blankedom in die nuwe Suid-Afrika figuurlik opgevreet.  Dit is ons taak om dit reg te stel ter wille van die kinders en dié  kinders se kinders.

 

Volksgenote ek sluit af:-

 

Hoog ons vlag, die Oranje Blanje Blou

Gooi de Klerk se naam op die ashoop weg

Blank Suid-Afrka is ons woning

Ons liefde verg enkel trou

Ons land, ons volk, ons taal, ons vlag

Om op vaste rots ons land te bou

Laat die wil tot vryheid ons nooit verlaat

Neem terug die Oranje Blanje Blou

 

PATRIA EST PATRIA NOSTRA

DIé LAND IS ONS LAND

Johan Bekker

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie