1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
6838735

Besoekers aanlyn

Ons het 17 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

NASIEBOU

Klaas WaarseggerNasiebou is nog een van die towerwoorde waarmee die Afrikanerhaters smous.  Ironies genoeg het die ANC bekendheid verwerf as brekers instede van bouers.  Sedert die ANC bewind het polarisasie tussen volke in die nuwe SA drasties toegeneem.  Selfs binne party verband is faksie gevegte aan die orde van die dag.  Meer akkuraat kan die ANC beskryf word as twee georganiseerde misdaad groepe.  Hul fokus is diefstal instede van landsbestuur, soos dit aan die lig gekom het met die Zondu ondersoek.

 

 

 Die nuwe SA is in pyn en puin. Ons land is juis gedestabiliseer agv vrotsige menslike material waarmee ons te doen het.  Om te praat van nasiebou met dekadente mense is galgehumor.  Instede daarvan om die westerling te vereer vir sy skeppende vermoënde krag, word ons gevloek en geskel as die uitvaagsels in die nuwe Suid Afrika.

Gegewe die veragtelike geskiedenis van bomplanters, halssnoermooredenaars, bloedlustige geweldadige mense, brutaliteit en terrorisme, sal eie beskuldiging eerder die waarheid weerspieël.  Daar is geen sprake van moraliteit by hierdie mense nie.  Mens wonder soms of sommiges van hulle dalk persoonlike vriende van Lucifer is.

‘n Onreg is hier aan die gang teen ons land en al sy mense. Ook hul eie mense word swaar getref deur die korrupsie, werkloosheid en honger monde, as gevolg van wanbestuur  en sinnelose arbeidswette.  Sosiale onrus sal noodwendig hierdie regering kelder. Wees gereed vir ‘n totale ineenstorting van wet en orde, finansieële insinking, persoonlike veiligheid en hongersnood.

Die nasiebou gedagte van die ANC is in wese ‘n terugval na die era van Homo Naledie soos gevind in die grotte naby Jhb, ook genoem “THE CRADLE OF AFRICA”   

Klaas Waarsegger

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie