1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8132107

Besoekers aanlyn

Ons het 67 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

31 Mei 1961 toe die Unie van Suid Afrika 'n Republiek geword het

Was u daar? En indien u daar was, onthou u nog en het u dit aan u kinders oorgedra? Klop hulle harte ook soos u s'n op daardie heugelike dag?

Republiekdag 31 Mei 1961Die AVP ONTHOU EN GEDENK DIE STRYD VAN ONS VOORGESLAGTE WAT UITEINDELIK DIE OORWINNING OOR ENGELSE OORHEERSING  FINAAL IN 1961 BEHAAL HET!

WEES SAAM MET ONS BLY EN BEREI VOOR VIR SO 'N SAAMKOMS WANNEER ONS WEER VRY IS!

31 Mei
Een van die mees historiese datums in Suid-Afrika

31 Mei 1773. Die skip De Jonge Thomas strand aan die mond van die Soutrivier. Vroeg die oggend 1 Junie swem Wolraad Woltemade met sy perd die see in en red 14 mense voor hy self die see in verdwyn.

31 Mei 1900. Lord Roberts beset Johannesburg

31 Mei 1902. Vrede van Vereeniging. Einde van ABO

31 Mei 1902. Bittereinderdag. Bittereinders van ABO moes wapens neerlê.

31 Mei 1910. Unie van Suid-Afrika kom tot stand toe Kaap de Goede Hoop, Natal, Transvaal en Oranjerivier Kolonie verenig.

31 Mei 1928. Eie Afrikaanse vlag word bekend gestel. Die Unievlag wat later ook Republiekvlag geword het.

31 Mei 1928. Eie Afrikaanse Volkslied word bekendgestel. Die Stem. In Afrikaans en in Engels.

Mei 1933. Eerste volledige Bybel in Afrikaans
31 Mei 1961. Suid-Afrika word ñ Republiek. Die Republiek van Suid-Afrika.

31 Mei word as Republiekdag gevier vanaf 1961 tot 1994 met massagimnastiek vertonings waarvoor ons as skoolkinders weke lank geoefen het, volkspele, weermagvertonings, besoeke van ministers, lugvertonings en baie toesprake. Nasietrots.

(Met erkenning aan Andre van Wyk)

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie