1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7464532

Besoekers aanlyn

Ons het 27 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

PANDEMIE OF SAMESWERING?

Johan KritzingerRedaksie plaas graag 'n artikel van wyle mnr. Johan Kritzinger, voormalige lid van die dagbestuur van die AVP. Mnr. Kritzinger was 'n kenner op die gebied van Geheime organisasies en sameswerings en hierdie artikel het in die tweede uitgawe van Volkstem van Februarie 2009 op bladsy 6 verskyn. In die lig van wat sedert 2020 in die vorm van 'n "Nuwe Wêreld Orde" toetslopie, regoor die wêreld toegepas word vir totale Wêreldbeheer, deur 'n media geprojekteerde valse pandemie, vrees aan te jaag, is hierdie artikel waardevol.

GEHEIME ORGANISASIES DEEL 1

Strewe na wêreldoorheersing.

Jesaja 28:15; "Omdat julle sê: Ons het 'n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons 'n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek."

In die boek Secret Societies van Nesta H. Webster, word dit so gestel: "There is in Italy a power which we seldom mention in this House... I mean the secret societies...

"It is useless to deny, because it is impossible to conceal, that a great portion of Europe, the whole of Italy and France and a great portion of Germany, to say nothing of other countries-is covered with a network of these secret societies, just as the superfícies of the earth is now being covered with railroads.

 

And what are their objects? They do not attempt to conceal them. They do not want constitutional government; they do not want a meliorated institutions... they want to change the tenure of land, to drive out present owners and to put an end to eccliesiastical establishment. Some of them may go further... Disraeli in the House of Commons-July 1856."

Die llluminati

Vir die doel van hierdie artikel sal ons egter begín met die geboortedag van Adam Weishaupt, medestigter van die latere llluminatie op 6 Februarie 1748. Weishaupt se voorkeur vir ondermynende leerstellings van Franse filosowe, waar hy onder andere met Rouseau saamgestem het dat "beskawing 'n fout was", sou die organisasie se tema bly. 'n Gevaarliker siening was egter die begrip dat "baie van die gekompliseerde noodsaaklikhede nie maar net 'n manier is waarop die handelaarsklas ons in sy mag hou nie, wat as dit toegelaat word om enige gesag in die regering van 'n land te verkry, ongetwyfeld geweldige despotiese mag sal kan uitoefen." Handelaarsklas... monopolieë ...Jode!?

 

Dink veral aan professor Piet Hoek se verslag (wat deur dr Verwoerd aangevra is) oor monopolieë in Suid-Afrika. Dit sou in die Parlement bespreek word. Dr Verwoerd   is vermoor voordat dit kon plaasvind. Wat het van die verslag geword en wie het voordeel uit die moord getrek? "Die   manipulering deur geheime organisasies was nodig om die teorieë van die fílosowe in 'n konkrete en kragdadige sisteem van vernietiging van die beskawing te giet." - Bl 176:   "Wie sien ons en wie ken ons", deur dr. N.A. Burger.

 

Reeds in 1185 het die Orde van Confrerie de la Paise wat onder andere beplan het om 'n stelsel van "nasionalisering" in te stel, en met 'n gemeenskaplike "eiendomsreg-hemel" aan die gemeenskap te "verkoop". Kommunisme sou eers in 1917 dié "bloedbelope" onpraktiese hersenskim prakties maak - met verskriklike gevolge vir die Christene.

Op 1 Mei 1776 is die llluminatie gestig -vandag is dit 'n openbare vakansiedag in Suid-Afrika, danksy oorgawe van dïe "Christelike" Nasionale Party.

 

Die naam llluminatie is ontleen aan 'n Duitse sekte wat in die 15e eeu duiwelsaanbidders was (Ook Lucifer of Satan - verligtheid). In 1785 was 'n koerier van die llluminatie op pad na Silesië, toe hy deur die weerlig doodgeslaan is. Die plaaslike anptenare wat die saak ondersoek het, het in die dooie se aktetas korrespondensie ontdek wat op die llluminatie betrekking gehad het. Die staat het bewus geword van dié geheime organisasie!

 

Die oogmerke van die llluminatie kan in ses punte opgesom word:

   1.   Die afskaffing van monargieë en alle geordende regerings.

   2.   Die afskaffing van privaat besitreg.

   3.   Die afskaffing van erfregte.

   4.   Die afskaffing van patriotisme.

   5.   Die afskaffing van gesinslewe (huwelike, moraliteit, onderwys vir die kinders).

   6.   Die afskaffing van die Christelike Godsdiens.

 

DieVrymesselaars

In 1777 sluit Weishaupt by die Vrymesselaars aan. Op 20 Desember 1781 word besluit dat die Verenigde Orde uit drie klasse sal bestaan:

   a.   Minervals

   b.   Vrymesselaars

   c.   Geheime Klas

Die eerste vergadering het op 16 Julie 1782 plaasgevind by Wilhelmsbad. Anders as die llluminatie kon die Vrymesselaars as streek- of nasiegebonde beskou word.

 

Frankryk en Europa

In 1312v het koning Philippe le Bel die Tempeliere Ridderorde onder Grootmeester Jaques de Molay verslaan en Molay is opgehang. Sy volgelinge het in die geheim voortgegaan en ín ledetal íoegeneem. Chevalier de Malet

onthul dat die Molay-aanhangers ten einde nuwe aanslae te voorkom, hulle van sinnebeeldingsmetodes gebruik gemaak het om hulle verbintenisse met die Orde vir nuuskierige oë te verbloem" - bl 177 Wie sien ons en wie ken ons? deur dr N.A. Burger.

 

In die 18e eeu het die Tempeliere die Grand Lodge Nationale totstand gebring. Gedurende die Franse Revolusie sou die strydkreet,   Vryheid,   Gelykheid en Broederskap handig deur die Vrymesselaars misbruik word om hulle op die Adel en die Pous te wreek. Grootmeester Philippe Egaiite, sou in 1786 in koalisie gaan met die Grand Chapter en 'n gevaarlike ondermynende karaktereienskap aanneem. Laasgenoemde organisasie sou 'n revoiusie voorstaan waar die rykes bevoordeei word en die burgery (gepeupel of proletariaat) as hulle werktuig daarvoor gebruik sou word.

 

Dee/ 2 vervolg in uítgawe 3:2009 van die Volkstem

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie