1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7033823

Besoekers aanlyn

Ons het 11 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

OM IN SUID AFRIKA TE KAN SLAAG ONDER ANC BEWIND ....

Die Evolusie in Suid AfrikaHet jy basies net drie kwalifikasies nodig! Jy moet kan regop loop, met 'n klip kan gooi en 'n kruisie kan trek! Die AVP dink ons het rede tot kommer al stem u nie saam nie!

Minimum vereistes om matriek te kan slaag (Helpmekaar Kollege) 

Afrikaans                                                                                       40%

Enige ander twee vakke                                                               40%      

Enige ander drie vakke                                                                30%    

Een vak mag gedruip word, mits ‘n volledige portefeulje saamgestel is

Nuwe toelatingsvereistes vir graadstudie vanaf 2018

  1. Die konsep van “aangewese vakke” is afgeskaf.
  2. Jy moet ‘n minimum van 50% in enige vier vakke behaal (LO en Gevorderde Programme is uitgesluit).
  3. Deur aan punt 1 en 2 te voldoen, kan jy aansoek doen om aan enige Suid-Afrikaanse universiteit te studeer, MAAR hou die volgende 5 punte in gedagte:
  • dit verskil van universiteit tot universiteit.
  • Jy moet aan die minimum toelatingspunt van die studierigting voldoen.
  • Sommige studierigtings vereis ‘n minimum prestasievlak in sekere skoolvakke.
  • Sekere geselekteerde programme vereis hoër toelatingspunte.
  • Keuring en evalueringstoetse vir toelating tot geselekteerde programme word ook toegepa

Moontlike vrae

Watter vakke vorm deel van die lys van vakke wat Helpmekaar aanbied wat jou kan help om universiteitstoelating te verkry:

  • 3 Tale (Afrikaans, Engels en 3e Taal)
  • Besigheidstudies
  • Dramatiese Kunste
  • Ekonomie
  • Fisiese Wetenskappe
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Ingenieursgrafieka en -ontwerp
  • Inligtingstegnologie
  • Lewenswetenskappe
  • Musiek
  • Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
  • Rekeningkunde
  • Toerisme
  • Visuele Kunste
  • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid

Wat is prestasievlakke en TP-tellings (Toelatingspunt)?

Prestasievlak (kolom 2) dui die toekenning aan vir vakpersentasies wat jy in jou Graad 12-vakke behaal.

Die toelatingspunt (kolom 3) word gebruik om jou toelatingspunt by die universiteit te bereken. Elke vak, behalwe Lewensoriëntering, dra by tot die berekening van jou TP-telling

Persentasie in skoolvak Prestasievlak Toelatingspunt
80 – 100 7 7
70 – 79 6 6
60 – 69 5 5
50 – 59 4 4
40 – 49 3 3
30 – 39 2 2
0 – 29 1 1

Voorbeeld vir die berekening van toelatingspunte

Afrikaans 63 = 5
Engels 52 = 4
Wiskunde 34 = 2
Geskiedenis 56 = 4
Geografie 56 = 4
Reis en Toerisme 74 = 6
  25 Toelatingspunte

Ek voldoen nie aan die toelatingsvereistes nie, wat nou?

  • Indien jy nie aan ‘n sekere studierigting se vereistes voldoen nie, kan jy ‘n verlengde program in die bepaalde studierigting volg. In so ‘n geval word die eerste jaar van jou graadkursus in twee jaar verdeel. Sekere vereistes geld steeds.
  • Jy kan ook ‘n Diploma of sertifikaat in sekere studierigtings verwerf wat deur verskeie universiteite aangebied word.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie