1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7033827

Besoekers aanlyn

Ons het 17 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

TERUGBLIK IN DEERNIS DEUR DIE WAARDE VAN ONTHOU

Aan Wyle dr. H.F. Verwoerd

moord op dr. Verwoerd 2Soos 'n klein boompie oorgeplant

Vanuit die verre Nederland 

Hier opgeskiet en hoog gegroei

 'n Seder sterk en vol in bloei

 

Groot Vryheidsheld was hierdie man

Hy het apartheid hier beplan

Hy so geliefd en so bemin

 Maar vyand het nie besin

 

 

Die eerste aanslag het misluk

Hy het opgekyk en weer gebuk

Sy grootste lewensideaal

Het uit sy moë oog gestraal

 

Gemoed so sober soos die veld

So sonder wraak die fiere held

Dit was God's hand sy leiding kort

Moes deur 'n sluipmoord beëindig word

 

Die vyande het reeds gewoed

Wat volgehou het was Verwoerd

Land en lewe in gevaar

Sou groter dinge openbaar

 

Op Afrika se pad was moord

Nou goed beplan in Kaapse oord

Ook hierdie held sou wreed nog sterf

Op eie Vaderland se erf

 

Negentien ses en sestig die Seder buig

Dis Afrika se held wat swyg

'n Lentedag vol rou bestand

Maar in elke hart het 'n stralende pyn gebrand.

 

Deur: Hester Jones

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie