Beskawing het alles te make met jou siening van die mens, van God en van jouself. Hieruit vloei voort geloof, respek vir lewe, moraliteit, verantwoordelikheid, liefde, menslikheid, reg en geregtigheid en nog vele ander aspekte. Gemeet aan hierdie standaarde moet die nuwe Suid Afrika eintlik beskryf word as die na-beskawingsera. Met na-beskawing bedoel ek die terugval na die gruwels van barbarisme. Die weersinwekkendheid van barbarisme in die nuwe Suid Afrika is so ontstellend, juis omdat te veel mense dit nie meer weersinwekkend vind nie!
As ek ‘n klagstaat moet opstel sal daar nie genoeg ruimte op die internet wees nie, daarom noem ek slegs enkele vergrype van barbarisme onder ANC-bewind:
Esidimeni: Die onmenslike aanhouding van geestelik gestremde pasiënte waar 144 gesterf het van honger en dors. As rede word aangevoer dat dit ‘n besparingsprojek was wat neergekom het op die uitplasing van pasiënte na begrafnisondernemers. Sommige pasiënte word steeds vermis.
Halssnoermoorde: Die terregstelling van mense met ‘n brandende motorband om die nek terwyl die swart gemeenskap juigend toekyk. Sommige met slegte eetgewoontes wat van die gebrande vlees verorber.
Plaasmoorde: Die marteldood van plaasmense en diere as strategie om boere van hul plase te verdryf. ‘n Mens dink terug aan die rolprent Africa Adio. Daarby ook die leuen dat witmense die plase gesteel het en wetgewing van gewettigde diefstel in plek geplaas moet word vir onteiening.
Staatskaping: Die “aanstelling” van die Gupta familie as primus maximus oor landsake deur Zuma in medewerking met sommige van sy parlementslede. Demokrasie het nou ‘n demonokrasie geword.
B.E.E: Blanke Ekonomiese Ekspatriasie! ‘n Rassistiese Swartskrif van hoe om die openbare en privaatsektore te verpletter.
Nkandla, wapenskandaal, Eskom, Denel, SAL, Sanral, Bosassa, Prasa, wetstoepassing, brandstigting, Polisiekriminaliteit, disfunksionele munisipaliteite, aanranding van oumense in ouetehuise en hospitale, rassisme, Xenofobia, gewapende roof, omkopery, verkwisting van pensioengelde, korrupsie, ens., ens., ens.
Wat voorspel dit vir ons toekoms? Die afgelope algemene verkiesing het tenspyte van bogenoemde weereens bewys dat die nuwe Suid Afrika se kieserskorps niie gereed is vir ‘n demokratiese regering nie. Hier moet ek nou eers halt roep om ‘n pil te gaan drink vir ‘n gal aanval!
Marine le Pen: “I call for the awakening of our own peoples ancient soul, capable of opposing a bloodthirsty barbarism”!