Wels Sempe, 'n maatskappydirekteur en leier van die Blyvoor Workers' Union, is op 2 Maart vermoor terwyl hy op pad werk toe was toe sy bakkie by 'n kruising gestop het. Hy is drie keer geskiet. Die Blyvoor-myn, wat pas weer goud begin produseer het, is nou gesluit, geblokkeer en onder beleg.
Die punt van die ysberg van 'n vlaag moorde sedert die 1994 handomkeer van NP beleid na SAP beleid! Waarskynlik baie nader as verder van 'n miljoen mense, waarvan die meeste swartes is wat vermoor is deur swartes in die afgelope 27 jaar van de Klerk en sy verraaierregering. Maak maar die sommetjie as in ag geneem word dat daar gemiddeld 54 mense per dag vermoor word!
Ps. 10:1-18 “Sy mond is vol van vloek en van bedrog en verdrukking; onder sy tong is moeite en onreg.” (:7). Geliefdes, die psalmdigter beskryf vir ons die woorde uit die mond van ‘n goddelose mens. Ja, ‘n mens wat God nie in sy hart vrees en liefhet nie se woorde getuig ook hiervan. Ja, onse Here Jesus Christus onderrig vir ons in Lukas 6:45 dat ‘n mens se woorde tot ‘n groot mate getuienis lewer van wat in daardie mens se hart aangaan. “Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.
In die nagenoeg 27 jaar van Swart Kommunistiese Meerderheidsregime se beheer en bestuur van die Afrikanervolk se land Suid Afrika, daartoe onderwerp deur die kortsigtige en papbroekige onderdanigheid aan internasionale afpersing, het nog niks anders plaasgevind as diefstal, korrupsie, moord, verkragting en verwaarlosing nie. Alles ondergeskik aan selfverreiking, ook tenkoste van hulle eie rasgenote.
Word in die onderstaande artikel deur 'n geheime Britse polisieman as 'n terroris bestempel. Die waarheid is dat hy in werklikheid 'n mensemoordenaar genoem behoort te word! Die letterlik honderde duisende moorde wat gepleeg is as gevolg van die aftakeling van apartheid, kan direk toegeskryf word aan mense soos hy.
Hy sit egter in die parlement van die regte volk wat die reputasie van mensemoordenaars verdien as hulle geskiedenis in ag geneem word.
Lukas 5:17-26
“En daar het manne ‘n mens wat verlam was, op ‘n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor Hom neer te sit. En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus. En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.” (:18-20).
Ons lees hier van ‘n man wat vir geruime tyd deur verlamming aan bande gelê is.
Die strategie om 'n gemeenskap te kaap het alles te make met die verowering van sy denke. Edward Hunter se analise is as volg: "To befog the brain so a person can be seduced into acceptance of what otherwise would be abhorrent to him, he loses touch with reality, facts and fiction, whirl around and change places. They will pretend the 'evils' is only another name for something respectable."
Wat sedert 6 September 1966 in Suid Afrika plaasgevind het en tot vandag nog besig is om "volwassenheid" te probeer bereik, asook gebeurde regoor die wêreld, die "Pandemie" ingesluit, is sonder enige vrees vir teëspraak die gevolge van sameswerings!
Dat die oorsprong van sameswerings in die hemel deur Lucifer begin is en vandag nog volgehou en bestuur word, word nie aldag besef nie. Veral nie deur gewone mense in hulle alledaagse omgang en stryd vir voortbestaan en oorlewing nie, juis omdat die onheilige beplanning in die geheim gesmee word!