5 European MPs warn
Five Dutch and Euro-MPs slam ruling ANC-regime for its dismal failure to protect the Afrikaners and Boers:
Nov 18 2011 – In a remarkable week which could be the start of a snowballing antipathy towards the disastrous ANC-governance in rapidly-deteriorating South Africa, five parliamentarians in Europe have used the forthcoming ‘Global Warming’ conference in Durban to slam the SA regime for the ‘disastrous political climate’ they have created. A strong note of deep concern was sounded particularly about the Afrikaner/Boer minority’s security: the 3 million Afrikaners now find themselves teetering on the edge of all-out genocide.
All five MPs – from Belgium, Austria, Italy and the Netherlands – have emphasized their growing concerns over the precarious situation in which the Afrikaner/Boer minority is finding itself – one describing it as ‘a living hell’. They also noted the warning issued by the non-governmental organisation in Washington DC, Genocide Watch, which recently placed the Afrikaners and Boers as being in the penultimate stage of all-out genocide.
'n Brief van 'n besorgde persoon wat anoniem wil bly:
Wanneer 'n mens ingelig is en weet wat werklik gebeur het dan besef 'n mens as jy die vae beriggie deur Alet Rademeyer in die Beeld lees dat die waarheid gruwelik verdraai word en mense onder 'n diep valse indruk gebring word deur bloot net sekere feite nie te noem nie. 'n Mens sal nooit weet dat die 'n rassistiese aanval was deur 'n oormag van swart kinders op wit kinders wat ver in die minderheid is in die skool nie. Dat dit nie die eerste rassistiese aanval op wit kinders in die skool is nie. Dat drie wit seuns aangeval is en twee weggekom het terwyl die tingerige Kevin in die slag gebly het. Dat die seun alreeds voorheen so aangeval was by die koshuis dat sy ouers wat ver uit die dorp bly hom uitgehaal het en laat loseer het by mev. Anderson wat die snoepie by die skool bestuur. Dat Noel Mabusa wat die voorbok was in die aanval beskryf word deur iemand as alreeds so groot soos 'n volwasse man.
by Jim Miles www.globalresearch.ca
I have just watched the video of the University of California students at Davis against the heavily armed police that is becoming prominent on many internet sites and I am reminded, among others, of the non-violent responses of the Palestinians to their occupiers (see “Refusing to be Enemies - Palestinian and Israeli Nonviolent Resistance to the Israeli Occupation,” Ithaca Pres, 2011).
The video shows clearly the actions of the police pepper spraying passive students sitting on the ground, heads down. Following that, without any real organization of leadership, the students start slowly almost imperceptibly at first, moving forward toward the police. The resolution is that the police finally turn and leave the site. An earlier video, showing U.S. Marine Corps Sgt. Shamar Thomas shaming a squad of New York city police, serves as another excellent example of non-violence actively confronting threatened or implied violence.
PERSVERKLARING:
Die reg om te weet blyk belangriker vir die hedendaagse joernaliste te wees as die reg op lewe! Feitlik twee vol bladsye van die Beeld koerant wat die joernaliste gebruik om aan ons te verduidelik dat die stoomroller van die ANC ons op die begin van ’n glybaan geplaas het met die nuwe inligtingswet. So ’n RIP van Winkel benadering wat nie een van die talle waarskuwings sedert 1969 ter harte wou neem nie.
Inteendeel, wat die glybaan tot by die “muilbandwet”, soos hulle dit noem, help bou het en betrokke was met al die voorbereidings wat nodig was om die ANC se Swart, Kommunistiese en anti-Christelike, nie-rassige meerderheid in die posisie te plaas om met blote hande opsteek, die deure toe te maak!
Daar was en is seker nóú nog sóveel mensregtelike argumente om hulle optredes te regverdig, dat ’n mens verwonderd staan dat hulle nie vir die ANC-regime sê, ‘maar ons was dan nog al die tyd aan julle kant!
IS BEN KNAPEN SE SIENING DIE OFFISIELE STANDPUNT VAN DIE NEDERLANDSE REGERING?
Johannesburg- Ben Knapen, Nederlandse adjunkminister van buitelandse sake, erken daar is baie geweld in Suid-Afrika,maar dit tref die swart bevolking egter die meeste. Daar is volgens hom geen patroon van geweld teen die Afrikaners nie, en dit word nie deur die Suid-Afrikaanse owerheid georganiseer nie.
Knapen het reageer op vrae wat ’n parlementslid, Johan Driessen, aan hom gestel het. Driessen is lid van die Partij voor de Vrijheid (PVV), die mees regse party in die parlement, wat soos enige intelligente en beskaafde gelowige, wat kennis geneem het van feitelike gebeure in ’n stamland, sy kommer uitgespreek het: Driessen het tydens ’n debat in die Tweede Kamer – die Nederlandse laerhuis – gesê die grondhervormingsbeleid van die “sosialistiese ANC” kom dikwels daarop neer “dat Afrikaners van hul boerderye verjaag word”.
WANNEER DIE OUTORITEIT VAN ’N REGERING SY KOLLEKTIEWE INTELLIGENSIE TE BOWE GAAN KRY JY….?
Dimitrio Tsafendas se moord op dr. Verwoerd, datum 6 September 1966 (666) was inderdaad ’n dolksteek na die hart van die Afrikanerdom, omdat dr. Verwoerd niks anders verteenwoordig het as wat adv. Strydom, dr. Malan, genl. Hertzog, pres. Steyn, pres. Paul Kruger, Andries Pretorius, Piet Retief, Andries Hendrik Potgieter en Gert Maritz verteenwoordig het nie. Almal voormalige leiers van ons volk wat leiers geword het uit hoofde van hulle vermoë om eietydse omstandighede te be-oordeel, daaruit beleid te formuleer met die wete wat die uitkoms daarvan in die verre toekoms sal wees en dan met vaste tred die volk op daardie pad te lei.
Apartheid is nie as beleid aanvaar om ander rasse te benadeel nie, maar om te verhoed dat hulle óns benadeel. Die bewys van hierdie politieke wysheid word duidelik gedemonstreer deur die Calvinistiese toespraak van dr. Albert Hertzog op Maandag 14 April 1969 in die Volksraad. Dit kan nageslaan word in Hansard nr. 10 kolom 3977.
1KORINTHIERS 3:1-23
1 EN ek, broeders, kon met julle nie spreek soos met geestelike mense nie, maar soos met vleeslike, soos met klein kinders in Christus.
2 Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste spys nie, want julle was nog nie daartoe in staat nie, en julle is nou nog nie daartoe in staat nie,
3 omdat julle nog vleeslik is; want aangesien daar onder julle jaloersheid en twis en tweedrag is, is julle nie vleeslik nie en wandel julle nie na die mens nie?