In deel 11 van onze reeks willen we het graag met u hebben over de de enorme druk die de multiculturele samenleving in onder andere Vlaanderen, Nederland, Duitsland, Oostenrijk en Zwitserland op de bestaande gezondheidszorg legt. Doordat vreemdelingen en meer bepaald Marokkaanse en Turkse moslims een geheel ander eetpatroon hanteren en zich dus zeker niet door de 'Schijf van Vijf' laten leiden, zijn ze over het algemeen vaker ziek.( n.s lees asb ook by http://simple.wikipedia.org/wiki/Food_pyramid)
De halal voeding draagt hier ook nog zijn steentje aan bij maar ook de zoetigheid die gedurende de dag word genuttigd
Die media, staatsinstellings en sommige ondernemings se futiele pogings om mense te laat afsien van hulle rasse afkoms, het net eenvoudig nie perke nie! Dit is egter duidelik dat die ingebore verskille wat sigbaar, hoorbaar en in die praktyk onvervreembaar is, deur geen strafmaatreëls of wetgewing weggeneem kan word nie!
Die geval waarvan hier onder berig is, laat ʼn mens onwillekeurig die Malema geval voor die gees roep toe hy ʼn blanke verslaggewer ʼn ”bastard” genoem het. Hy is nie gearresteer nie en was ook nie daarvoor toegesluit nie.
Die feit is egter dat haar bedoeling was om die man te beledig. Wat nie duidelik is nie is die optrede van die persoon wat aanleiding gegee het tot haar opmerking. Indien hy nie swart was nie maar van dieselfde ras as die vrou wat op dieselfde wyse met haar gehandel het as die swarte, sou haar optrede waarskynlik dieselfde gewees het, behalwe dat sy nie in ʼn sel sou moes oornag nie omdat “rassisme” nie ter sake sou wees al het sy hom wat ookal genoem.
Dit is interessant om te sien hoe die klem in die politiek verskuif van die een na die ander swartbeheerde organisasie namate hulle een vir een in onguns verval in die oë van die media! Dit is eers wanneer jy meer afstand skep en die politieke verwikkelinge meer objektief beskou dat die invloed van die media om ʼn tendens te skep, al hoe sigbaarder word. Objektief beskou is dit egter ook glashelder duidelik dat of dit nou die Xhosa Mbeki is wat vervang word met Jakob Zuma van die Zulu’s en of die klem verskuif na Malema van die ANC-Jeugliga of van Malema na Vavi van Cosatu en in die hele proses gepoog word om Blade Nzimande van die SAKP op die agtergrond te hou, die oorhoofse doel, naamlik om die Afrikanervolk uit Suid Afrika te dryf, dit verander nie!
WEES dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here.
JAKOBUS 5: 1-20
1 KOM nou, julle rykes, ween en huil oor die ellendes wat oor julle kom.
2 Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel.
3 Julle goud en silwer is verroes, en hulle roes sal tot ’n getuienis teen julle wees en sal soos ’n vuur julle vlees verteer. Julle het skatte vergader in die laaste dae.
4 Kyk, die loon van die arbeiders wat julle lande afgeoes het, wat deur julle agtergehou is, roep uit; en die geroep van die maaiers het gekom tot in die ore van die Here van die leërskare.
5 Julle het op die aarde ’n weelderige en losbandige lewe gelei; julle het jul harte vet gevoer soos op ’n slagdag.
6 Veroordeel, vermoor het julle die regverdige; hy versit hom nie teen julle nie.
EUROPESE UNIE STEUN DIE BOERE.
Maar wie is die Europese Unie en wat is hulle steun werd? Ons het die volgende inligting van Wikipedia afgetrek om aan te dui wat hulle steun werklik vir ons beleërde volk beteken.
Wat van belang is, is dat België, Oostenryk en Italië se lede die voortou geneem het om in die bres te tree vir en beswaar aan te teken teen die moorde op Boere in Suid Afrika. Die verklaring wat hulle voorberei en aan die Europese Parlement voorgelê het, is deur 48 lede van 19 lidstate onderteken.
Uit die samestelling en uitvoerende magte van die EU, is dit egter duidelik dat daar nie veel verwag kan word van hierdie gebeurtenis nie.
AS DIE WAARHEID JOU BEGIN INHAAL…
As ‘n mens na die opskrif kyk is daar twee sake wat jou dadelik voor die gees kom. Wat is die waarheid waarna hier verwys word en tweedens, as die waarheid jou begin inhaal, moes jy iewers op die pad daarby verby gegaan het!
Die Beeld koerant verwys na ‘n tweede transformasie waarop nou gefokus word, wat dan ook aanduidend is dat daar ‘n eerste transformasie is wat agter die rug lê. Dit is volgens die berig in Beeld, Jeff Radebe wat enkele ontstellende geluide gemaak het toe hy die beleidsvoorstelle van die ANC bekend gemaak het.
EKONOMIESE VOORUITSIGTE IN SUID AFRIKA
Oswald Spengler het by geleentheid gesê: “’n Gesonde ekonomie kan nie in ‘n land bestaan sonder sterk leiding in buitelandse beleid nie. Ommekeer van dié verhouding is getuienis van ‘n siek nasie”.
Die eerste teken van die ongesteldheid van ons ekonomie in die P.W. Botha-de Klerk-era, was toe Pik Botha die buitelandse belange in Suid Afrika begin bevorder het instede daarvan om Suid Afrika se belange in die buiteland te bevorder! Gemeet aan Spengler se definisie, was ons ekonomie toe al reeds koorsig.
As ons vandag dieselfde maatreël aanlê na aanleiding van Jacob en Gordhan se begrotingsuitsprake, gemeet aan die afgelope 18 jaar se prestasie, is Suid Afrika se ekonomie reeds terminaal. Die grondslag vir ‘n gesonde ekonomie is tog vertroue, veral in die politieke vermoë van ‘n regering, waarvan daar by die ANC-regime weinig indien enige, sigbaar is.